Persverklaring: The lost boys of Bird Island
2020-03-04NB-Uitgewers vra onvoorwaardelik verskoning vir die publikasie van hierdie bewerings tot die mate dat dit Du Plessis impliseer, en vir die gepaardgaande inbreuk op sy menswaardigheid en aantasting van sy reputasie, asook die emosionele skade wat dit vir hom en sy familie veroorsaak het.
Persvrystelling: Winterskool met skryfkompetisie vir opkomende skrywers
2020-03-04Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit bied van 1–5 Junie 2020 ’n Winterskool vir opkomende fiksieskrywers aan. Die skryfskool bied vanjaar ook ’n kompetisie vir skryfwerk in die genoemde genres aan.
Persvrystelling: Universele teater by KKNK 2020
2020-03-04Die teater-aanbieding by vanjaar se KKNK is vol stories wat ’n groot emosionele impak maak, waar persoonlike, intieme verhale universele temas aanraak en wys dat óns land se stories almal se stories is.
Pasverskyn: As jy van moord droom deur Deborah Steinmair
2020-03-04Hoe gemaak met die kuiken wat onder haar vlerk uit gesteel is, wat deur vreemdelinge hanteer is sodat sy haar reuk nie meer eien nie, wat grootgeword en tuisgekom het om te broei?
Jazz by die Toyota US Woordfees 2020
2020-03-03Jazz in the Quad en Jazz in Kayamandi is ’n reeks topmusiekvertonings met van Suid-Afrika se opwindendste musikante. Hierdie unieke musiekervaring en laataand kuierplek beloof om ’n hoogtepunt van die Toyota US Woordfees 2020 te wees.
Miniseminaar: Die Vierde Nywerheidsrevolusie
2020-03-03In Januarie 2020 het die Suid-Afrikaanse Akademie van Wetenskap en Kuns, in samewerking met die ATKV en Solidariteit Navorsingsinstituut, ’n simposium oor die Vierde Nywerheidsrevolusie aangebied. Deelnemers het besin oor die impak daarvan op ’n verskeidenheid terreine.
Toyota US Woordfees 2020: jongste volledige program
2020-03-03Laai die jongste feesprogram vir die Toyota US Woordfees hier af.
kykNET Lekker loods binnekort op DStv Access
2020-03-02DStv-kanaal 148 sal vanaf 9 Maart bekendstaan as kykNET Lekker, waar reedsbestaande kykNET-inhoud op die DStv Access-pakket beskikbaar sal wees.
Curro Create bied trots aan: From Broadway to Bird Street / Van Broadway na Birdstraat
2020-02-28’n Geselskap van 27 sal hulle pad tot in jou hart sing en dans in hierdie viering van ons gunstelingmusiekblyspele by vanjaar se Toyota US Woordfees.
Drie pare digtersvoete loop na Wellington
2020-02-26Kom luister Sondag 1 Maart om 18:00 in Die Bôrdienghuis-teater by die Breytenbach Sentrum in Wellington hoe Breyten Breytenbach, Joan Hambidge en Dominique Botha op innoverende wyse en om die beurt van hulle jongste gedigte voorlees. Hulle lees ook mekaar se gedigte.
Persvrystelling: Streel jou ore met dié gesproke woorde en musiek
2020-02-26Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se 45ste feesjaar bied Saterdagmiddag 29 Februarie 2020 ’n opwindende program met musiek en stories uit die boonste rakke. Die veeltalige, multikulturele program beloof om Afrikaans in al haar pragtige gedaantes te laat pronk om sprekers en niesprekers met ’n unieke, gesellige gees te omarm.
Fresh off the press: Cape Town: A place between by Henry Trotter
2020-02-26This tween-ness complicates and perplexes. It threatens key conceptions we have about the histories, identities, and cultures of those who live on the continent.
Toyota US Woordfees 2020: Chronologiese skrywersfees
2020-02-26Laai die chronologiese boekeprogram van vanjaar se Toyota US Woordfees hier af.
Bekendstelling van Jeanne Goosen – ’n lewe vol sinne deur Petrovna Metelerkamp
2020-02-25Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Jeanne Goosen – ’n lewe vol sinne deur Petrovna Metelerkamp op 12 Maart in Stellenbosch.
