LitNet

LitNet

Oproep voor referaten: Congres over Transtaligheid in Zuid-Afrika (12 en 13 November 2020)

LitNet Akademies en skole 2020-04-07

The conference will accept contributions in Afrikaans, Dutch and English. The conference organisers foresee the possibility to deliver papers by Skype in cases where travel to Amsterdam cannot be arranged.

Mediaverklaring: Wenners van die 2020 UJ-pryse

LitNet Boeke en skrywers 2020-04-03

Dit is met groot genoeë dat die vakgroep Afrikaans in die Departement Tale, Kultuurstudie en Toegepaste Linguistiek aan die Universiteit van Johannesburg, hiermee die wenners van die 2020 UJ-pryse bekend maak.

LitNet: Jou kettingreaksie

LitNet Nuusbrief 2020-04-02

LitNet: Jou kettingreaksie

Pasverskyn: Luistervink deur Madré Marais

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-04-01

Marais is goed geskool in die klassieke Afrikaanse kortverhaal, maar bied vernuwing op vele vlakke. Elke verhaal bevat iets ongewoons, nie net wat betref taal en register nie, maar veral tov karakter en perspektief.

NB-Uitgewers se #TuisblyLeeslys-veldtog

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-04-01

Die katastrofiese pandemie maak dat ons almal meer tyd by die huis deurbring om ons medemens te beskerm. Jou sosiale kalender lyk dus bra kaal, maar jy kan nooit te eensaam raak as jy boeke het om jou geselskap te hou nie!

En die Woordtrofees-benoemings is ...

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-04-01

Die benoemings vir vanjaar se Toyota US Woordfees Woordtrofees-toekennings is pas bekend gemaak. Die wenners, wat elkeen ’n kunswerk deur Theo Paul Vorster, ’n trofee en bedrag geld sal ontvang, word volgende week aanlyn op alle platforms aangekondig.

Seminaar: Die universiteit as veilige ruimte

LitNet Universiteitseminaar | University Seminar 2020-03-31

In hierdie seminaar deel mense wat in verskeie hoedanighede aan universiteite verbonde is, hul siening en ervaring van universiteite as veilige ruimtes.

Mediaverklaring: Kortlyste van 2020 UJ-pryse

LitNet Boeke en skrywers 2020-03-27

Die UJ-pryse word jaarliks in twee kategorieë (dit is debuutwerk en andersins) toegeken aan besondere en uitsonderlike Afrikaanse boeke wat in die voorafgaande kalenderjaar gepubliseer is.

LitNet: Stilword

LitNet Nuusbrief 2020-03-26

LitNet: Stilword

Die 21-dae-kwarantyn-ketting

LitNet Kwarantynketting 2020-03-26

Met die land wat vir drie weke in kwarantyn is, gaan 21 skrywers – een per dag – ’n korona-kettinggesprek voer oor hul gevoelens en ervarings as skrywers in hierdie moeilike tyd. Volg die kwarantynketting daagliks!

Press release: Ninth Cape Town International Animation Festival postponed to April 2021

LitNet Lifestyle and entertainment 2020-03-25

The ninth Cape Town International Animation Festival (CTIAF) has been postponed to 24 to 27 April 2021. "In 2021 we look forward to bringing you more undiscovered African stories through colourful narratives," says festival director Dianne Makings.

Pasverskyn: Bloedsteen deur Irna van Zyl

LitNet Boeke en skrywers 2020-03-25

Van Londen se donker strate tot Antwerpen se diamantebeurs, van Port Nolloth se verlate kuslyn tot Storm se geliefde Hermanus, ontvou die storie in Irna van Zyl se derde misdaadroman teen die pas van ’n sneltrein.

A reading list for children at home: Penguin Random House South Africa’s choice

LitNet Books and writers 2020-03-25

Are your children stuck at home and do they have too much screen time? LitNet asked a few publishers for suggestions on what young children can read during this time. Here are the books that Penguin Random House suggested. The kids will enjoy reading and also realise that it's a privilege to have a home in which they can be trapped during this strange period. 

PEN Afrikaans Nuusbrief: Maart 2020

LitNet PEN Afrikaans 2020-03-25

Lees PEN Afrikaans se nuusbrief van Maart 2020 hier.

’n Leeslys vir kinders wat tuisbly: NB-Uitgewers se keuse

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-03-25

Is jou kinders tuis vasgekeer en sit hulle heeldag voor ’n skerm? LitNet het by ’n paar uitgewers gaan aanklop vir voorstelle wat jong lesers in hierdie tyd kan lees. Hier is boeke wat NB-Uitgewers aanbeveel. Die kinders sal lekker lees én ontdek dis al die tyd ’n voorreg om ’n huis te hê waarin hulle in hierdie ongewone tyd vasgekeer kan wees! 

Top