Persverklaring: Koelsoem Kamalie oorlede
2020-04-20Dié tannie van Bonteheuwel het luisteraars van RSG aan haar lippe laat hang met die heerlike resepte wat sy gedeel het, haar humor en die reguit manier waarop sy kon praat.
Mediaverklaring uitgereik deur Dawie Beyers Prokureurs – Adv Johan Bruwer se regsverteenwoordigers
2020-04-16"Die aangewese kanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), regter Edwin Cameron, word tans in twee forums ondersoek ná klagtes van regterlike wangedrag teen hom ingedien is."
Kwarantynketting: Fase 2
2020-04-16Die inperking is nou verleng en LitNet rig ’n ope uitnodiging aan skrywers om aan die volgende fase van die Kwarantynketting deel te neem.
Persverklaring: #TsekCorona!-videobekendstelling deur die KaapKreools Collective
2020-04-16Om Kapenaars onder korona-huisarres se gemoedere in dié uitdagende tyd te lig, het David Kramer en die KaapKreools-geselskap ’n video van "Welcome to Cape Town" gemaak. Kramer het die lirieke ’n bly-by-die-huis-boodskap gegee en ’n heupswaai-musiekvideo geskep, waarin ’n groep van Kaapstad se gewildste kunstenaars verskyn.
Fresh off the press: Olga Kirsch – A life in poetry by Egonne Roth
2020-04-15This biography does not only investigate Kirsch’s role as Afrikaans Jewish poet but also examines her as an example of a cross-cultural, multi-lingual immigrant poet.
Fresh off the press: A childhood made up by Brent Meersman
2020-04-08Brent Meersman’s memoir of a humble yet eccentric upbringing in a Milnerton, Cape Town, flat in the 1970’s and 1980’s reads as a stirring eulogy to his schizophrenic mother, yet also as a vivid snapshot in time.
Ses skrywers gekies vir die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2020
2020-04-08Die fokus van die residensieprogram is veral skrywers wat nuwe stories na die Afrikaanse letterkunde bring en leefwêrelde oopskryf wat nog nie voldoende in die letterkunde gehoor is nie.
Akademia bied eerste nagraadse kwalifikasies en eerste in opvoedkunde
2020-04-08Die nuwe studierigtings word op die nauurse onderrigmodel aangebied – ideaal vir werkendes wat verder wil studeer.
Woordtrofees-wenners 2020
2020-04-08Die wenners van die 2020 Toyota US Woordfees Woordtrofees-toekennings is op 7 April regstreeks aanlyn via Facebook live stream bekend gemaak. Hier is al die wenners.
KN Pandemie op kykNET: nuwe program wat die pad vorentoe ondersoek
2020-04-07Vir die volgende 13 weke, vanaf Dinsdag 7 April om 21:00, bring KN Pandemie akkurate nuus en feite oor die virus op kykNET DStv-kanaal 144.
Uitnodiging: Woordtrofees 2020
2020-04-07Jy word uitgenooi na die Woordtrofees-toekennings wat op Dinsdag 7 April regstreeks op Facebook uitgesaai word.
Nuut by LAPA: e-boeke in April 2020
2020-04-07LAPA skep ’n liefde vir lees in die tyd van COVID-19 ... Ons weet jy kan nie tans papierboeke koop nie. Maar ons het e-boeke!
SA Akademie kondig wenner van Jan H Maraisprys 2020 aan
2020-04-07Die Jan H Marais-prys vir ’n uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal deur wetenskaplike werk en publikasies van hoë gehalte in Afrikaans word vanjaar toegeken aan die regsgeleerde, Jean Sonnekus, van Johannesburg.
