LitNet

LitNet

ATKV vereer joernalistieke uitnemendheid

LitNet ATKV-Portaal 2020-05-22

Die ATKV-Mediaveertjies, reeds vir meer as ’n dekade die mees vooraanstaande  Afrikaanse mediatoekenningsgeleentheid, het vanjaar ’n splinternuwe baadjie aangetrek met ’n nuwe beoordelingsformaat asook die aanlyn bekendmaking van die wenners. 

LitNet: Jou grendelskool

LitNet Nuusbrief 2020-05-21

LitNet: Jou grendelskool

Pieter-Louis Myburgh wins prestigious journalism award for Gangster state

LitNet Books and writers 2020-05-21

Penguin Random House is proud to announce that Pieter-Louis Myburgh has won the 14th Taco Kuiper Award for Investigative Journalism. Myburgh’s bestseller, Gangster State, exposes the dealings of ANC secretary-general Ace Magashule. 

Uitstelling van die Winterskool 2020 van die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit tot verdere kennisgewing

LitNet ATKV-Portaal 2020-05-21

Onsekerheid oor wanneer die gepaardgaande gesondheidsgevare sal gewyk het, asook of die Noordwes-Universiteit, gastehuise, lugrederye en ander instellings teen 1-5 Junie gewone bedrywighede hervat sal hê, noop die ATKV-Skryfskool om Winterskool 2020 (soos beplan vir die genoemde datums) uit te stel tot verdere kennisgewing.

ATKV-Mediaveertjies vanjaar aanlyn

LitNet ATKV-Portaal 2020-05-21

Die ATKV-Mediaveertjies vereer die blinkste sterre in die mediabedryf vir hul uitstekende werk en deursettingsvermoë. Vanjaar word die wenners in die luister-, lees- en kykkategorieë aanlyn bekend gemaak.

ATKV-Mediaveertjie-wenners: LUISTER-kategorie

LitNet ATKV-Portaal 2020-05-21

Die ATKV-Mediaveertjies, reeds vir meer as ’n dekade die mees vooraanstaande  Afrikaanse media-toekenningsgeleentheid, het vanjaar ’n splinternuwe baadjie aangetrek met ’n nuwe beoordelingsformaat asook die aanlyn bekendmaking van die wenners.

Pasverskyn: Uit die kroes deur Lynthia Julius

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-05-20

In Uit die kroes word die Noord-Kaapse leefwêreld opgeroep in verse wat Namawoorde op verrykende wyse inkorporeer. Dit bevat gedigte wat die sentrale dog geringgeskatte rol van die bruin vrou in die Suid-Afrikaanse geskiedenis belig.

Press release: The Fugard Theatre’s hit Kinky Boots takes home six Fleur du Cap Theatre Awards

LitNet Lifestyle and entertainment 2020-05-20

With a Tony-winning score by Cyndi Lauper and book by four-time Tony winner Harvey Fierstein, The Fugard Theatre’s South African premiere production of Kinky Boots was seen by a staggering 58 000 people over an incredible eight months to sold-out houses and rave reviews. 

SA Akademie vir Wetenskap en Kuns: Bekronings vir 2020

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2020-05-20

Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns maak die gesogte Akademiebekronings vir 2020 bekend.

Press release: 55th Fleur du Cap Theatre Awards winners announced

LitNet Lifestyle and entertainment 2020-05-19

The winners of the 55th Fleur du Cap Theatre Awards for the Performing Arts have been announced! The winners of this year’s Fleur du Cap Theatre Awards reflected a dynamic, healthy mix of emergent and established local talent, in the view of panel judging chair Africa Melane.

Persverklaring: Die bekendstelling van Taalportaal en Taalonderrigportaal

LitNet Akademies en skole 2020-05-18

Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) stel op 21 Mei 2020 Taalportaal en Taalonderrigportaal bekend. Die geleentheid vind virtueel plaas, en sal die vorm aanneem van ’n paneelbespreking waar die belangrikheid van digitale onderrig en die noodsaak van digitale hulpmiddels in ’n onderrigomgewing aan bod sal kom.

Press release: Fleur Du Cap Theatre Awards 2020 – notice regarding the announcement of winners

LitNet Lifestyle and entertainment 2020-05-15

After careful consideration, a decision was taken to replace this year’s awards ceremony with a digital announcement of winners in all award categories on Monday, 18 May at 18:00, via the Facebook and Twitter pages of the sponsor, Distell.

PEN Afrikaans Nuusbrief: Mei 2020

LitNet PEN Afrikaans 2020-05-15

Lees PEN Afrikaans se nuusbrief van Mei 2020 hier. 

LitNet: Jou Korona-kortverhaalfees

LitNet Nuusbrief 2020-05-14

LitNet: Jou Korona-kortverhaalfees

Persverklaring: Museumdag 2020 plaas fokus op Taalmuseum se relevansie

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2020-05-14

Die internasionale museumraad (ICOM) vier sedert 1977 Internasionale Museumdag waardeur museums regoor die wêreld op of rondom 18 Mei die geleentheid gebruik om op skeppende wyses en deur spesiale aktiwiteite uiting te gee aan ’n bepaalde tema. Vanjaar se tema is "Museums vir gelykheid: Diversiteit en inklusiwiteit", wat weer die kollig plaas op die werklike doelstellings van museums, skryf Michael Jonas, direkteur van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM).

Top