Laurika Rauch as beskermvrou van die WAT op RSG se "Monitor"

  • 0

Anita Visser voer Vrydagoggend tussen 07:30 en 08:00 in "Monitor"op RSG ’n onderhoud met Laurika Rauch as beskermvrou van Borg ’n Woord. Luister gerus met watter grasie sy haar taak verrig.

Persvrystelling: Van Laurika Rauch aan jou

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top