Persvrystelling: Virtuele kunsgalery ’n eerste vir KKNK
2020-06-18"Ons glo dat hierdie ’n KKNK-instelling gaan word, wat nie net waarde vir ons ondersteuners toevoeg nie, maar ook meer geleenthede vir die visuele kunste in die toekoms skep," sê Hugo Theart.
Media24 Boeke Literêre Pryse vir 2020 bekend
2020-06-18Die wenners van die Media24 Boeke Literêre Pryse vir 2020 is vanaand (Donderdag 18 Junie 2020) bekend gemaak. Meer as 80 boeke wat in 2019 by Media24-uitgewerye verskyn het, is vanjaar ingeskryf in ses kategorieë met prysgeld van altesaam R210 000.
2020 Media24 Books Literary Prizes: Herman Charles Bosman Prize for English fiction
2020-06-18Read the commendations of all the books on the shortlist – and the announcement of the winner!
2020 Media24 Books Literary prizes: MER Prize for Youth Novels
2020-06-18Read the commendations of all the books on the shortlist – and the announcement of the winner!
Media24 Boeke Literêre Pryse: WA Hofmeyrprys vir Afrikaanse fiksie
2020-06-18Lees die commendatio’s van al die boeke op die kortlys – en ook die aankondiging van die wenner.
2020 Media24 Books Literary Prize: Recht Malan Prize for Nonfiction
2020-06-18Read the commendations of the books on this shortlist – and the announcement of the winner!
Media24 Boeke Literêre Pryse 2020: Elisabeth Eybersprys vir Afrikaanse en Engelse Poësie
2020-06-18Lees die aanbevelings vir hierdie kortlys – en ook die aankondiging van die wenner!
Media24 Boeke Literêre Pryse 2020: MER-prys vir geïllustreerde kinderboeke
2020-06-18Hier is die aanbevelings op hierdie kortlys – en die aankondiging van die wenner.
Media24 Boeke Literêre Pryse 2020: MER-prys vir geïllustreerde kinderboeke – commendatio’s
2020-06-18Hier is die commendatio’s van al die boeke op hierdie kortlys, en die wenaankondiging.
Persverklaring: Nuwe publikasie – Van Wyk Louw
2020-06-18Wyle Ampie Muller, Van Wyk Louw se gewese skoonseun en intieme vriend, en Ampie se vrou, Beverley Roos-Muller, het jare gelede ’n spesiale projek aangepak om die 50ste herdenking van Louw se sterfdag te vier. Hulle het digters, skrywers, kunstenaars en ander bekende persoonlikhede genader om hulle herinneringe aan Van Wyk Louw op skrif te stel ten einde ’n gedenkboek te publiseer.
Video: NP Van Wyk Louw-gedenklesing ‒ Jeremy Vearey (18 Junie 2020)
2020-06-18Die NP Van Wyk Louw-gedenklesing wat op 18 Junie deur Jeremy Vearey gelewer is, kan hier gekyk word. Die web-lesing is geargiveer en kan enige tyd gekyk word.
Huldenummer/Huldigingsnommer Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans (TN&A) (2020–2): Daniel Hugo
2020-06-18Ter gelegenheid van zijn vijfenzestigste verjaardag wordt aan Daniel Hugo (1955) een huldenummer aangeboden. De kopijdatum is 1 oktober 2020. | By die geleentheid van sy vyf-en-sestigste verjaardag word ’n huldigingsnommer aan Daniel Hugo (1955) voorgehou. Die keerdatum vir bydraes is 1 Oktober 2020.
Persvrystelling: Studentesimposium vir die Sosiale en Geesteswetenskappe
2020-06-18Nagraadse studente van regoor Suid-Afrika word genooi om hul navorsingswerk in Afrikaans by die simposium aan te bied. Die simposium sal op Vrydag 16 Oktober 2020 aanlyn aangebied word.
Laurika Rauch as beskermvrou van die WAT op RSG se "Monitor"
2020-06-17Anita Visser voer Vrydagoggend tussen 07:30 en 08:00 in "Monitor" op RSG ’n onderhoud met Laurika Rauch as beskermvrou van Borg ’n Woord. Luister gerus met watter grasie sy haar taak verrig.
Persvrystelling: Bekendstelling van fondsinsameling en "Reach the sky"
2020-06-15Veertien musikante het deelgeneem aan die opname en verfilming van die liedjie "Reach the sky". Liedjieskrywer, sangeres en eienaar van Iluminar Produksies, Luna Paige, het die lied geskryf en ander liedjieskrywers – Frazer Barry, Sima Mashazi en Lumanyano "Unity" Mzi – genader om die lirieke te vertaal en/of hul eie liriekbydraes in Afrikaans, Zoeloe en Xhosa te maak.
