Pasverskyn: Vers & vrou deur Karen de Wet
2020-05-14’n Versameling gedigte oor vroue, deur vroue, vir vroue – en vir dié wat met vroue leef.
Korona-kortverhaalfees
2020-05-12LitNet bied, met die ondersteuning van die Hiemstra Trust, ’n kortverhaalfees tydens die staat van inperking aan.
Press release: The Fugard at Home – The Fugard Theatre’s digital platform coming soon
2020-05-11"With the 'new normal' now upon us, The Fugard at Home will present engaging and compelling content on an online portal that champions the arts and once again connects our loyal Fugard audiences and artists in a meaningful way," says Lamees Albertus, general manager and producer of The Fugard Theatre.
PEN Afrikaans expresses concern over suspension of eNCA news anchors
2020-05-08PEN Afrikaans urges eNCA to reinstate the anchors, Xoli Mngambi and Jane Dutton, in their positions with immediate effect. Press freedom and freedom of expression is essential to ensure that the media can continue to play its valuable role in our democratic society.
PEN Afrikaans spreek kommer uit oor skorsing van eNCA-nuusaanbieders
2020-05-08PEN Afrikaans doen ’n beroep op eNCA om die nuusaanbieders, Xoli Mngambi en Jane Dutton, onmiddellik in hul posisies te herstel. Pers- en uitdrukkingsvryheid is noodsaaklik om te verseker dat die media kan aanhou om ’n waardevolle rol in ons demokratiese samelewing te speel.
Persverklaring: Kameras begin rol op kykNET-sepiestelle
2020-05-08Die TV- en filmindustrie is stadig maar seker besig om in produksie te gaan in hierdie tyd van die wêreldwye COVID-19-pandemie.
Persvrystelling: ALV-kongres uitgestel na Januarie 2021
2020-05-08Referaatvoorstelle word ingewag vir die ALV-kongres wat van 18 tot 20 Januarie 2021 in Port Elizabeth plaasvind. Die kongrestema is "Affekte, emosies, begeertes en/in die Afrikaanse letterkunde".
Pasverskyn: Help! My kind is anders deur Christien Neser
2020-05-06Help! My kind is anders is ’n praktiese gids wat jou met ’n gereedskapkis toerus om van jou en jou kind ’n kampioenspan te maak!
Competition: Write the future, right the wrongs
2020-05-06LAW FOR ALL, a company dedicated to fighting for equality and justice, calls on South Africa’s creative minds and wordsmiths to enter a competition to help imagine a future world where everyone has access to justice and legal recourse. The winner will walk away with a R10 000 cash prize.
Wenners van die Poort-skryfkompetisie 2020
2020-05-05Die algehele wenners van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se gewilde Poort-skryfkompetisie vir senior hoërskoolleerders is bekend gemaak. Lees hier wie die wenners is!
PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in April 2020
2020-05-05Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in April 2020 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Fresh off the press: Lockdown – The corona chronicles by Melinda Ferguson
2020-04-30The first Corona book to be released in South Africa, Lockdown, captures the mood of our times through a tapestry of South African voices, delivering unique and insightful stories from the warfront.
Persverklaring: Suidoosterfees gebruik ’n aanlyn verhoog om hoop te bring
2020-04-29Die Suidoosterfees het tydens die inperkingsperiode ’n musiekvideo opgeneem wat op 27 April (Vryheidsdag) vrygestel is. Laurika Rauch se bekende lied "Hot Gates" word in dié video deur die sangeres en die Libertas-koor uitgevoer.
