LitNet

LitNet

Pasverskyn: Blydskap deur Johannes de Villiers

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-01-29

Dit is nie noodwendig maklik om bly te wees nie – maar Johannes de Villiers wys hoe dit ’n haalbare doel is vir enigiemand.

Boekfees-organiseerder Darryl David se Daknatmaak: Hier is die wenvoorstel!

LitNet Wen 2020-01-29

Karin Heydenrych se voorstel van Boeksemdais/Booksemdais is deur Darryl gekies as die beste inskrywing. Baie dankie aan almal vir goeie voorstelle, en baie geluk aan Karin! 

Oproep om referate vir die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se jaarlikse algemene simposium

LitNet Akademies en skole 2020-01-29

Die SA Akademie se jaarlikse simposium, wat op 17 en 18 September 2020 in Stellenbosch plaasvind, wag referaatvoorstelle in oor die tema: Armoede in die Suid-Afrikaanse samelewing.

Opkomende liriekskrywers gesoek vir mentorskap-program | Emerging songwriters wanted for mentorship programme

LitNet Suidoosterfees 2020-01-27

Die Jakes Gerwel Stigting en die Suidoosterfees bied vanjaar vir die eerste keer ’n mentorskap-program aan vir opkomende liriekskrywers en sangers wat oorspronklike liedjies in Afrikaans, Engels of isiXhosa skep. | In 2020 the Jakes Gerwel Foundation and the Suidoosterfees introduce a mentorship programme for emerging songwriters and singers who create original songs in Afrikaans, English and isiXhosa. 

LitNet: Ontgroening

LitNet Nuusbrief 2020-01-22

LitNet: Ontgroening

Press release: The Mother City Comedy Festival is back – bigger and better than ever

LitNet Lifestyle and entertainment 2020-01-22

Comedy-lovers are spoilt for choice during this fabulous festival of funniness.

Pasverskyn: Kyk na my deur Nataniël

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-01-22

Kyk na my is Nataniël se eerste volwaardige memoir.

Press release: The International Clarinet Extravaganza

LitNet Lifestyle and entertainment 2020-01-21

The second International Clarinet Extravaganza will take place from 28 January until 1 February 2020 at the UFS Odeion School of Music (OSM) in Bloemfontein.

Persvrystelling – Rooiborsduif: Gesprekke oor Breytenbach

LitNet Boeke en skrywers 2020-01-17

Jy word hartlik uitgenooi na ’n gesprek met die bekroonde digter en romansier Charl-Pierre Naudé oor sy nuwe samestelling van Breyten Breytenbach se poësie, Rooiborsduif – Gedigte oor die liefde, op Maandag 20 Januarie 2020 in Pretoria.

LitNet: Skote in die nag

LitNet Nuusbrief 2020-01-15

LitNet: Skote in die nag

Press release: Opening ceremony and concert – 14th Unisa International Piano Competition

LitNet Lifestyle and entertainment 2020-01-15

The 14th Unisa International Piano competition will commence on 20 January 2020 with an opening ceremony and concert. 

Pasverskyn: Kansvatter deur Carel van der Merwe

LitNet Boeke en skrywers 2020-01-15

’n Prentjie van ’n komplekse persoonlikheid kom na vore wat herinner aan ’n deel van die huidige generasie Afrikaners – minder godvresend, gemaklik in verskillende kulture, en bereid om te emigreer wanneer hulle dink dit tot hul voordeel is.

Breytenbach-sentrum: Chris van Niekerk lees Breyten se gedigte

LitNet Leefstyl 2020-01-15

Kom luister op Saterdag, 18 Januarie na ’n voorlesing van Breyten Breytenbach se gedigte deur Chris van Niekerk by die Breytenbach-sentrum in Wellington. 

Eerste oproep om referate vir die ALV se 2020-simposium

LitNet Akademies en skole 2020-01-15

Referaatvoorstelle word ingewag vir die ALV se 2020-simposium wat van 21 tot 23 September in Port Elizabeth plaasvind.

Valentynsdagkompetisie: Skryf ’n liefdesbrief aan ’n verlore of anonieme geliefde

LitNet Skryfkompetisies 2020-01-14

Skryf ’n valentynsbrief aan ’n verlore of anonieme geliefde en kom in aanmerking om ’n boekpakkie met liefdesverhale te wen!

Top