LitNet

LitNet

Uitnodiging na Penseel en kie by die Toyota US Woordfees

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-02-25

Jy word uitgenooi na Penseel en kie by die Toyota US Woordfees op 9 Maart in Stellenbosch.

Invitation to the launch of To the volcano and other stories by Elleke Boehmer

LitNet Books and writers 2020-02-24

You are invited to the launch of To the volcano and other stories by Elleke Boehmer in Stellenbosch on 4 March.

Press release: Iconic Cape Town walking and running event – an inclusive event for Persons with Disabilities

LitNet Lifestyle and entertainment 2020-02-21

Spectacular routes for walking and running. Breathtakingly beautiful views of District Six, Gardens, Bo-Kaap and the Atlantic Seaboard. Historical landmarks, commemorative medal and a koesister. The Slave Route Challenge returns on Sunday 23 February 2020 on the Grand Parade in Cape Town. It is our 10th Anniversary Year!

Persvrystelling: Nathan Trantraal en Ronelda Kamfer by The Book Lounge (13 Maart 2020)

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-02-21

Nathan Trantraal en Ronelda Kamfer stel op 13 Maart hul nuwe digbundels, Oolog en Chinatown, by The Book Lounge in Kaapstad bekend. Hulle sal voorlees en met Ryan Pedro gesels oor hul werk en lewe in Grahamstad.

Persvrystelling: SA Akademie doen ’n beroep op ouers om hulle te vergewis van die voordele van moedertaalonderrig

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2020-02-21

Op Internasionale Moedertaaldag 21 Februarie dink mens onwillekeurig aan jou eie moedertaal, die taal waarin mens spontaan kan praat, ontspanne kan lees, werk, skryf en droom. Moedertaaldag gee erkenning aan die ongeveer 7 000 afsonderlike tale wat biljoene mense regoor die wêreld daagliks gebruik om hulle lewens te leef.

LitNet: Die letsels van apartheid

LitNet Nuusbrief 2020-02-20

LitNet: Die letsels van apartheid

Press release: Lamees Albertus appointed as General Manager and Producer of The Fugard Theatre

LitNet Teater 2020-02-20

Lamees Albertus started at The Fugard as the office assistant and has risen impressively over the years to establish herself as a formidable and highly respected Co-Producer and Theatre Manager.  

Fresh off the press: Operation Mandela by Willem Laubscher

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2020-02-20

Nelson Mandela was scheduled for a medical operation, but all hell broke loose.

Persvrystelling: Moedertaalmaand 2020 – Kom ons maak ’n bohaai!

LitNet Skole 2020-02-20

Dit is Moedertaalmaand en op 21 Februarie vier ons Internasionale Moedertaaldag wat deur Unesco (die Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie) ingestel is om te fokus op die belangrikheid van moedertale regoor die wêreld. Hulle moedig mense aan en lig mense in oor die belangrikheid van moedertaalonderrig en lê klem op die bewaring van kultuur en erfenis.

Valentynsdagkompetisie: Finaliste en wenner aangekondig

LitNet Skryfkompetisies 2020-02-20

Lina Spies het die 64 inskrywings wat vir LitNet se Valentynsdagkompetisie ontvang is, beoordeel, en die vyf beste briewe, sowel as die algehele wenner, aangewys.

Persvrystelling: Moedertaalonderrig gee jou die X-faktor

LitNet Skole 2020-02-20

Op Vrydag 21 Februarie 2020 word Internasionale Moedertaaldag gevier. Waarom is moedertaalonderrig so belangrik?

Penguin Random House Suid-Afrika verkry LAPA Uitgewers (Edms) Bpk

LitNet Boeke en skrywers 2020-02-19

Penguin Random House Suid-Afrika, ’n afdeling van Penguin Random House en die grootste Engelstalige uitgewer in Suid-Afrika, het vandag aangekondig dit het LAPA Uitgewers, die land se grootste Afrikaanstalige uitgewer, by die ATKV gekoop.

Press release: Zeitz MOCAA reveals 2020 exhibitions calendar

LitNet Kuns 2020-02-19

This robust and exciting line-up delves into the practices of artists, focuses on important narratives and critiques from across the continent and its diaspora, with an emphasis on the individual voices of artists. 

Breek weg na die Suid-Afrikaanse Kaasfees oor die Vryheidsdag-langweek!

LitNet Feeste 2020-02-18

Feesgangers kan uitsien na ’n waarlik unieke ervaring van kaas en méér oor die Vryheidsdag-langnaweek van Saterdag 25 April tot Maandag 27 April 2020 op Sandringham buite Stellenbosch.

Persvrystelling: Son, skemerkelkies en jazz by Taalmonument

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2020-02-18

Die veeltalige, multikulturele naweekprogram beloof om Afrikaans in al haar pragtige gedaantes te laat pronk om sprekers en nie-sprekers met ’n unieke, gesellige gees te omarm.

Top