Press release: The Mother City Comedy Festival is back – bigger and better than ever
2020-01-22Comedy-lovers are spoilt for choice during this fabulous festival of funniness.
Press release: The International Clarinet Extravaganza
2020-01-21The second International Clarinet Extravaganza will take place from 28 January until 1 February 2020 at the UFS Odeion School of Music (OSM) in Bloemfontein.
Persvrystelling – Rooiborsduif: Gesprekke oor Breytenbach
2020-01-17Jy word hartlik uitgenooi na ’n gesprek met die bekroonde digter en romansier Charl-Pierre Naudé oor sy nuwe samestelling van Breyten Breytenbach se poësie, Rooiborsduif – Gedigte oor die liefde, op Maandag 20 Januarie 2020 in Pretoria.
Press release: Opening ceremony and concert – 14th Unisa International Piano Competition
2020-01-15The 14th Unisa International Piano competition will commence on 20 January 2020 with an opening ceremony and concert.
Pasverskyn: Kansvatter deur Carel van der Merwe
2020-01-15’n Prentjie van ’n komplekse persoonlikheid kom na vore wat herinner aan ’n deel van die huidige generasie Afrikaners – minder godvresend, gemaklik in verskillende kulture, en bereid om te emigreer wanneer hulle dink dit tot hul voordeel is.
Breytenbach-sentrum: Chris van Niekerk lees Breyten se gedigte
2020-01-15Kom luister op Saterdag, 18 Januarie na ’n voorlesing van Breyten Breytenbach se gedigte deur Chris van Niekerk by die Breytenbach-sentrum in Wellington.
Eerste oproep om referate vir die ALV se 2020-simposium
2020-01-15Referaatvoorstelle word ingewag vir die ALV se 2020-simposium wat van 21 tot 23 September in Port Elizabeth plaasvind.
Valentynsdagkompetisie: Skryf ’n liefdesbrief aan ’n verlore of anonieme geliefde
2020-01-14Skryf ’n valentynsbrief aan ’n verlore of anonieme geliefde en kom in aanmerking om ’n boekpakkie met liefdesverhale te wen!
Skote in die nag
2020-01-14LitNet het Afrikaanse skrywers wat ’n verbintenis met Johannesburg het, gevra om hul gewaarwordinge oor die verbyryskietvoorvalle tydens Nuwejaar-feesvieringe in die stad met lesers te deel.
Persvrystelling: Vier saam-saam Taalmonument se 45ste jaar in 2020
2020-01-14Die veeltalige, multikulturele program sal Afrikaans in al haar pragtige gedaantes laat pronk om sprekers en nie-sprekers met ’n unieke, gesellige gees te omarm.
Persvrystelling: Afrikaanse skrywers uitgenooi vir maand se skrywersverblyf
2020-01-14Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans nooi vanjaar weer alle opbetaalde lede van PEN Afrikaans uit om aansoek te doen vir die verblyfsprogram wat in die Stigting se Paulet Huis op Somerset-Oos in die Oos-Kaap aangebied word.
Persvrystelling: SAVN-kongres 2020 (5–9 Julie 2020, Windhoek, Namibië)
2020-01-13Dit verheug ons om te kan aankondig dat die tiende internasionale kongres van die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek (SAVN) sal plaasvind van 5–9 Julie 2020 in Windhoek, Namibië.
PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Desember 2019
2020-01-10Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Desember 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is.
