Pasverskyn: Die biblioteek aan die einde van die wêreld deur Etienne van Heerden
2020-01-08Etienne van Heerden se aktuele, oorrompelende roman dokumenteer die onstuimige tyd waarin ons lewe.
Melt Myburgh terug by LitNet
2020-01-06Melt Myburgh, voormalige Menings-bestuurder van LitNet, het weer by LitNet ingeval – hierdie keer as bestuurder: LitNet Akademies.
Daknatmaak-kompetisie: Wen ’n boekpakkie!
2019-12-20Die bekende feesorganiseerder Darryl David het ’n huisie in Richmond in die Karoo aangeskaf en soek ’n naam daarvoor. Stuur jou voorstel en dalk wen jy ’n boekpak!
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2019 – hier's ons wenner!
2019-12-20Die wenwoord vir 2019 se Afrikaanse woord van die jaar is “droogte”, voorgestel deur meer as een deelnemer. Een van hulle se naam het uit die hoed verskyn ná ’n gelukstrekking. Kyk hier wie wen die prys!
Seisoengroete aan die einde van die dekade
2019-12-20Seisoengroete en beste wense vanaf die LitNet-redaksie aan al ons lesers!
Press release: Starry cast for Athol Fugard’s masterpiece Master Harold … and the boys
2019-12-19A star-studded cast has been announced for a new Fugard Theatre production of Athol Fugard’s masterpiece Master Harold … and the boys which marks the start of the Fugard Theatre’s 2020 season and tenth birthday year.
Persverklaring: Grondwoorde van ver vind tuiste in Paarl
2019-12-19Om op ’n skeppende noot mee weg te spring vir die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se 45ste bestaansjaar in 2020, is die instelling verheug om die werke van Grondwoorde 2019 se wenners in die Groen Galery uit te stal.
Pasverskyn: Die nuwe Afrikaanse prosaboek deur Sonja Loots en Steward van Wyk
2019-12-19Die nuwe Afrikaanse prosaboek is ’n viering van verskeidenheid. Dit bied ’n verruimende, vars blik op die Afrikaanse kortverhaal met sowel klassieke verhale deur welbekende skrywers asook voorheen ongepubliseerde verhale deur nuwe stemme.
Persverklaring: inskrywings vir kykNET se nuwe realiteitsprogram is nou oop
2019-12-18Kan jy vir een maand op ’n plaas oorleef? Skryf in vir kykNET se nuwe realiteitsprogram, Plaasjapie, en bewys dat jy ’n boer is wat ’n plan kan maak.
Fresh off the press: For the love of the land – Ivor Price and Kobus Louwrens
2019-12-13For the love of the land introduces South Africans to the heroes of agriculture.
Wenner aangekondig: Pret met Wiskunde, uitgegee deur NB-Uitgewers
2019-12-13Lees hier wie die wenner van die Pret met wiskunde-boekpakkie is!
Nuut by LAPA: Desember 2019
2019-12-12Kyk hier na 'n paar splinternuwe boeke wat hierdie Desember by LAPA Uitgewers beskikbaar is. Net betyds vir jou kerskous!
