Week van de Afrikaanse Roman 2019: video met Eben Venter, Valda Jansen en Pieter Odendaal
2019-10-02Die Week van de Afrikaanse Roman 2019 het onlangs tot 'n einde geloop. Kyk Philip du Plessis se video van die fees hier, waar Eben Venter en ander deelnemers oor die fees gesels.
Week van de Afrikaanse Roman 2019: video met Riana Scheepers en Karin Brynard
2019-10-01Die Week van de Afrikaanse Roman 2019 het van 20 tot 29 September 2019 plaasgevind. Philip du Plessis deel sy video's met LitNet. In hierdie video praat Riana Scheepers en Karin Brynard oor hul ervarings van die fees.
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Vegters deur Lucia Prinsloo
2019-09-27
Wiskunde met LitNet: graad 12 – Waarskynlikheid
2019-09-27Is jy in graad 12 en besig om voor te berei vir die rekord- en eindeksamen? Kyk hierdie video oor waarskynlikheid wat deel uitmaak van ’n reeks van vier video’s waarin Lee-Ann West jou help. Teken in by LitNet om nog weeklikse video’s te ontvang!
Boekbekendstelling in Gauteng: Debbie Loots se Die boek van gelukkige eindes
2019-09-27Kom kuier saam by die bekendstelling van Debbie Loots se nuwe roman Die boek van gelukkige eindes in Gauteng!
ATKV-Tienertoneelfinaal: ’n Fees van tieners, talent en teater
2019-09-27Lees hier vir meer inligting oor vanjaar se ATKV-Tienertoeelfinaal wat vanaf 23 tot 27 September by die Adam Small-teater in Stellenbosch plaasvind.
PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering 2019: Notule
2019-09-27PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering het op 14 September plaasgevind. Hier is die notule.
PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering 2019: Voorsittersverslag
2019-09-27PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering het op 14 September 2019 in die Wellington-biblioteek plaasgevind. Lees die voorsittersverslag hier.
PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering 2019: Bestuurdersverslag
2019-09-27PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering het op 14 September 2019 in die Wellington-biblioteek plaasgevind. Lees die bestuurdersverslag hier.
Persvrystelling: Skryfskool in die Swartland
2019-09-26Een van vanjaar se opwindendste Afrikaanse nuwelingskrywers, Lize Albertyn-du Toit (Die kinders van Spookwerwe, Human & Rousseau), woon op Vlakkerug. En dit is waar jy jou skryfspiere gaan ontwikkel, of versterk. Dis ’n afspraak met jouself.
NALN-boekbekendstelling: Afrikaans bars behoorlik uit sy nate
2019-09-25Lees hier watter boeke binnekort by NALN bekendgestel word.
SA Akademie-pryse 2020: voorstelle ingewag
2019-09-23Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vestig graag u aandag op die Akademiepryse wat gedurende 2020 vir toekenning oorweeg word. Volledig gemotiveerde voorstelle vir enigeen van hierdie pryse word ingewag.
Fotogalery: foto's van Breyten uit die ou dae
2019-09-23Kyk hier na foto's van Breytenbach en ander bekende letterkundiges uit die ou dae.
