New from Human & Rousseau: Hearty home food with Sipho by Siphokazi Mdlankomo
2021-09-07Hearty home food offers easy, affordable recipes to suit all palates.
Nuut by LAPA: Skeef deur Renaldo Schwarp
2021-09-07Uitkom, boelies, verhoudings, ouerskap, verteenwoordiging, baanbrekers, bondgenote, sigbaarheid, geloof en seks – in hierdie boek is geen onderwerp taboe nie.
New from Penguin: Simply seasonal by Ilse van der Merwe
2021-09-07Simply seasonal is a vibrant, visual recipe guide inspired by nature’s endless bounties.
New from Umuzi: Junx by Tshidiso Moletsane
2021-09-07In Dobsonville, a few hours before the party of the year, a guy shares a joint with his friend Ari. Ari is always right. Ari is also imaginary. And winged.
Innibos 2021-persverklaring: Oscar en die pienk tannie
2021-09-06Oskar en die pienk tannie is op Saterdag, 25 September, te sien tydens die i’langa Mall se Gaan Bos inniMall in samewerking met Innibos Kunstefees. Dit begin om 11:00 en kaartjies kos R100.
Persverklaring: Lenteskool vir skrywers van romantiese fiksie
2021-09-06Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit (NWU), in samewerking met die liefdesverhaaluitgewer Penguin Random House Romanza, bied op twee Saterdae in Oktober (2 en 16 Oktober 2021) ’n aanlyn slypskool in die skryf van liefdesverhale aan.
Press release: Longlist for the Kendeka Prize for African Literature 2021
2021-09-03The longlist for the 2021 Kendeka Prize for African Literature has been announced on Wednesday, the 1st of September 2021.
Persvrystelling: Nico Botha se aanstelling as voorsitter van die Kommissie van Khoi-San-sake
2021-09-02Die aanstelling, ingevolge die Wet op Tradisionele en Khoi-San-leierskap, sal ondersoek instel na die formele erkenning van Khoi-San-gemeenskappe en tradisionele of verkose leiers. Hierdie stap is van historiese belang vir Khoi- en San-gemeenskappe, mense wat oor die algemeen Afrikaanssprekend is, en skep nuwe geleenthede vir ’n opbloei van taal en kultuur.
Fresh off the press: The scandalous times of a book louse by Robert Muponde
2021-09-02At a time when cooked ants constitute a feast, the future nevertheless holds abundant prospects for the boy who devours words. But there is an unexpected fork in the road for this book louse, and plenty of wondrous twists and shocking turns.
Persverklaring | Toyota US Woordfees TV-opwipkanaal | Toyota SU Woordfees TV pop-up channel
2021-09-01Fees TV, soos dit op DStv bekend sal staan, is die eerste kunstefees wat op Suid-Afrikaanse televisie uitgesaai word en dit sal van 1 tot 7 Oktober 2021 op die lug wees. | Fees TV, as it will be known on DStv, is the first ever arts festival on South African television, and it will be on air from 1 to 7 October 2021.
Persverklaring: Inskrywings nou oop vir sesde Teksmark
2021-09-01Alle skrywers, hetsy gevestig of opkomend, het nou ’n geleentheid om hul teks-idees vir die sesde Teksmark in te dien.
Persverklaring: Musikale reis wag op Oudtshoorn-gehore
2021-09-01Sopraan Lynelle Kenned keer terug na die Klein Karoo met Song Treasures saam met pianis Stefan Lombard, vir ’n intieme uitvoering.
Aardklop 2021-persverklaring: Opwipfees, 28 September – 3 Oktober
2021-09-01’n Mini-Aardklop, wat ’n verskeidenheid van drama, musiek, films, gesprekke, kursusse en visuele kuns insluit, word 28 September – 3 Oktober by verskillende plekke en teaters in Pretoria aangebied: Atterbury Teater, die Voortrekkermonument en Afrikaanse Hoër Seunskool.
Persverklaring: Stuur ’n brief uit die toekoms vir jou kans tot groot pryse
2021-08-31"Skryf nou ’n brief uit die toekoms aan jouself in 2021 en verduidelik wat jou ervaring van die fees in 2030 is."
