Graad 3: Wiskundevraestel en –memo, eerste kwartaal
2022-01-21Help jou graad 3-kind om al die Wiskunde-balle in die lug te hou met hierdie handige oefenvraestelle, opgestel deur Lee-Ann West. Die vraestelle is toegespits op die gedeelte van die werk waarmee die kinders nou besig is.
Eet my woorde: Inskrywings (11)
2022-01-21Die lekkerste lekker wat jou nie gaan vet maak nie. Lees die 11de groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.
Eet my woorde: Inskrywings (10)
2022-01-20Die skottelgoed kan wag tot later – dis nou eers leestyd! Hier is die 10de groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.
Uitnodiging: Virtuele geskiedenissimposium, 28 Januarie 2022
2022-01-20Jy word uitgenooi na ’n virtuele geskiedenissimposium, aangebied deur die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns, op Vrydag 28 Januarie 2022. Die tema is "Geskiedskrywing in die 'Nuwe Suid-Afrika'".
Pasverskyn: Willem Pretorius, iewers, êrens
2022-01-20Willem Pretorius is een van ons voorste skilders wat die Suid-Afrikaanse platteland vasvat. Die boek bevat kleurafdrukke van sy 50 jongste werke. Elke skildery word begelei deur woorde van ’n bekende skrywer, musikant, digter of skilder.
Eet my woorde: Inskrywings (9)
2022-01-19Kosgedigte vir alle dieetvoorkeure – hier is die negende groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.
Graad 5: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal
2022-01-18Is jy in graad 5 en is vanjaar die jaar wat jy Wiskunde onder die knie gaan kry? LitNet kan help! Lee-Ann West het 'n vraestel en memo opgestel waarmee jy die splinternuwe werk kan oefen.
Eet my woorde: Inskrywings (8)
2022-01-18Fynproewersgedigte vir smulpape – hier is die agtste groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.
Persverklaring: Terug skool toe met LAPA en Penguin
2022-01-18"Ons hoop almal van julle het ’n heerlike blaaskans gehad en dat die nuwe jaar minder drama en meer boeke sal bring; minder pandemies en meer stories."
Gratis KKNK-vermaak in oorvloed om die nuwe jaar te vier
2022-01-17"Ons bied hope gratis inhoud wat feesgangers in die gemak van hul eie huise en op hul eie tyd kan geniet," vertel Hugo Theart, artistieke direkteur van die KKNK.
Eet my woorde: Inskrywings (7)
2022-01-17Kom proe aan ons lesers se pennevrugte! Hier is die sewende groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.
Eet my woorde: Inskrywings (6)
2022-01-14Dek solank die tafel – hier is die sesde groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.
Eet my woorde: Inskrywings (5)
2022-01-14Vanielje, anys en kaneel, en flesse op die spens se rak – hier is die vyfde groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.
Eet my woorde: Inskrywings (4)
2022-01-14Kos laat ons onthou en kos laat ons vergeet. Hier is die vierde groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.
