Nuut by Human & Rousseau: Vlam deur Sidney Gilroy
2022-02-02Sollie Mthembu se huwelik lê aan skerwe. Nyandi het die kinders gevat en is sak en pak terug Lesotho toe.
Pasverskyn: Grootgeluk deur Jan van Tonder
2022-02-02Miskien as Tijs nooit die skilpad op sy dop gekeer het nie, kon dinge anders verloop het. Hierdie historiese roman speel af vanaf die 1850’s tot 1914, en die landskap is die Klein-Karoo, hartskontrei van die skrywer.
KKNK vier in 2022 weer fees op Oudtshoorn
2022-01-31"Ons is baie opgewonde en staan gereed om feesgangers en kunstenaars van ver en wyd op Oudtshoorn te verwelkom en te vermaak. Soos oudergewoonte by alle byeenkomste gaan streng Covid-19-maatreëls toegepas word."
CUBE Exhibition Opening: Connected
2022-01-31Reuniting three Boland College Ceramic Department Studio graduates and their lecturers.
Skryfkompetisie: Eet my woorde – Kortlys
2022-01-31Die feestafel is gedek! Hier is die kortlys vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde".
Eet my woorde: Inskrywings (21)
2022-01-28Hier is die 21ste groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.
Eet my woorde: Inskrywings (20)
2022-01-28Hier is die 20ste groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.
Eet my woorde: Inskrywings (19)
2022-01-28Hier is die 19de groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.
Eet my woorde: Inskrywings (18)
2022-01-28Hier is die 18de groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.
Eet my woorde: Inskrywings (17)
2022-01-28Hier is die 17de groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.
Eet my woorde: Inskrywings (16)
2022-01-28Hier is die 16de groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.
Eet my woorde: Inskrywings (15)
2022-01-27’n Dag sonder ’n gedig is soos ’n dis sonder sout. Hier is die 15de groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.
Eet my woorde: Inskrywings (14)
2022-01-27Die woorde is nog lank nie koud nie – hier is die 14de groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.
Eet my woorde: Inskrywings (13)
2022-01-27Van die hand tot die mond ... Hier is die 13de groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.
Liedjieskrywers! Oudisies binnekort vir ATKV-Crescendo
2022-01-27Enige iemand met ’n hart vol lirieke en ’n notaboekie vol deuntjies kan nou aansoek doen vir die ATKV-Crescendo-program. Jy kan dalk in die musikale voetspore van die Suid-Afrikaanse supersterre soos Anneli van Rooyen, Whaden Johannes en Jodi Jantjies volg, deur aan te sluit by die ATKV-Crescendo-gesin.
