LitNet

LitNet

Kennisgewing: WAT-kantoorbestuurderbetrekking

LitNet Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2022-02-16

Die suksesvolle Afrikaanssprekende kandidaat moet oor besondere taal- en rekenkundige vaardigheid beskik. Rig aansoeke aan die Hoofredakteur, Woordeboek van die Afrikaanse Taal.

Zeitz MOCAA releases a commemorative publication Home is where the art is

LitNet Lifestyle and entertainment 2022-02-14

"Like its exhibition counterpart, Home is where the art is, the book, has been curated into five thematic sections that give insight into the experience of lockdown: relations, the garden, outside, inside and time. Through imagery and text, each theme is explored in varied dimensions."

Vakature: SA Akademie vir Wetenskap en Kuns – skakel- en bemarkingsbeampte

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2022-02-14

Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns het ’n vakature vir ’n ondernemende skakel- en bemarkingsbeampte by die Akademiehoofkantoor in Pretoria.

Booker winner included in Folio Prize shortlist

LitNet Books and writers 2022-02-11

The promise, Damon Galgut’s 2021 Booker Prize winning novel, has been included in the shortlist for the Rathbones Folio Prize.

LitNet: Als oor boeke

LitNet Nuusbrief 2022-02-11

LitNet: Als oor boeke

Persverklaring: LAPA en Penguin se boeke vir die maand van liefde

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2022-02-11

"Penguin Random House en LAPA se harte is vol liefde oor al die titels wat hierdie maand van die liefde verskyn. Ons hoop julle geniet dit ook!"

Graad 2: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-02-10

Is jy in graad 2 en krap jy nog soms kop oor hoeveel voete daar in ’n paar is? Dan is hierdie gratis oefenvraestelle vir jou bedoel! Gebruik Lee-Ann West se vraestelle om jou eerste kwartaal se werk op die punte van jou ... tone te ken.

Skryfkompetisie: Eet my woorde – Wenners

LitNet Skryfkompetisies 2022-02-10

Die tyd vir nagereg het aangebreek! Die wenners van die "Eet my woorde"-skryfkompetisie is pas bekendgemaak. Lees hier wie gewen het.

Press release: PEN South Africa announces programme for season three of The empty chair podcast, "A Transatlantic conversation"

LitNet Books and writers 2022-02-10

Starting on 3 February, the season continues to illuminate shared histories and values between South Africa and the USA, engaging with topics around social justice, racial equity and diversity. Coinciding with Black History Month in the USA, this series focuses on conversations inspired by this initiative.

LitNet se Kommadagga-slypskool vir tydskrifverhaalskrywers, aangebied saam met die Jakes Gerwel Stigting en Huisgenoot

LitNet Slypskole 2022-02-09

Aspirant-tydskrifverhaalskrywers kan nou aansoek doen vir vanjaar se Kommadagga-slypskool, aangebied deur Rachelle Greeff en Niq Mhlongo. LitNet, die Jakes Jakes Gerwel Stigting en Huisgenoot maak dié geleentheid moontlik.

LitNet’s Kommadagga writing workshop for magazine story writers – presented together with the Jakes Gerwel Foundation and Huisgenoot

LitNet Slypskole 2022-02-09

Aspiring magazine story writers can now apply for the Kommadagga writing workshop, presented by Rachelle Greeff and Niq Mhlongo. Made possible by LitNet, the Jakes Gerwel Foundation and Huisgenoot.

Boekbekendstelling van Freek Robinson – op die man af: NALN, 3 Maart 2022

LitNet Jonathan Ball-portaal 2022-02-08

Tafelberg, Volksblad, NALN en Exclusive Books nooi jou na die boekbekendstelling van Freek Robinson: Op die man af. Albé Grobbelaar sal in gesprek wees met Freek by NALN, op 3 Maart 2022, om 18:00 vir 18:30.

Press release: KROTOA Eva van de Kaap completes season at the Artscape Arena from 23–26 February 2022

LitNet Lifestyle and entertainment 2022-02-08

KROTOA Eva van de Kaap, written by Sylvia Vollenhoven and directed by Basil Appollis was first performed in The Netherlands in 2018 and subsequently ran in Cape Town and the Free State ...

Promosie: Die nuutste Francine Rivers nou by Bargain Books

LitNet Boeke en skrywers 2022-02-08

Almal wil graag ryk word in dié myndorpie, maar dit is ’n liefde baie kosbaarder as goud wat almal in die dorp uiteindelik sal red. Sy is myne deur Francine Rivers is nou te koop by Bargain Books.

New from Penguin: Smartwoman by Sylvia Walker

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-02-08

A must-read for every woman, at any age, who is serious about building wealth and obtaining financial independence.

Top