New from Penguin: Guns and needles by Clinton van der Berg
2022-02-08South Africa revels in its reputation as a sport-loving country. Yet just beneath the surface lurks a dark underbelly that reeks of cheating and illicit shenanigans, where shady characters and willing athletes are prepared to do whatever it takes to come out on top.
Nuut by Kraal Uitgewers: Spioenmeesters deur Henning van Aswegen
2022-02-08Spioenmeesters onthul die feite oor 18 verskillende intelligensie-gevallestudies wat Suid-Afrika direk en indirek beïnvloed het.
Nuut by LAPA: Kry vir jou deur Francois Bloemhof
2022-02-08Prikkelende karakters. Verrassende situasies. Gevaar. Humor. Moord ...
Nuut by LAPA: Tokkelossiebossie en ander dol gedoentes deur Philip de Vos en Piet Grobler
2022-02-08Dit is ’n land waar elke voëltjie sy eie lied het, die land van wie-weet-waar; die land waar jy oplaas die maan se skemerlig aan ’n wilgerboom se tak kan hang.
Nuut by Tafelberg: Koöperasiestories deur PG du Plessis
2022-02-08Hierdie heruitgawe is ’n keur van die gewildste humoristiese kortverhale oor die lief en die leed van die mense in die dorp Gezinasrus.
Nuut by Malan Media: AHI: Die Afrikaanse Handelsinstituut – Die kaalkop waarheid oor 75 jaar van hoogte- en laagtepunte deur Tom Moodie
2022-02-08Die boek beskryf hoogte- en laagtepunte oor die 75 bestaansjaar van die Afrikaanse Handelsinstituut.
Fresh off the press: Spoilt ballots by Matthew Blackman and Nick Dall
2022-02-08Spoilt ballots is as much about the people who voted in some of our most decisive elections as it is about those who didn’t get to make their mark.
Press release: Announcement of the winner of the Philida Literary Award in 2022
2022-02-07The Philida Literary Award is awarded annually to a writer mid-career for an oeuvre of between three to five books of any genre.
Graad 6: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal
2022-02-03Is jy in graad 6 en krap jy nog soms kop oor hoeveel eiers daar in ’n halfdosyn is? Dan is hierdie gratis oefenvraestelle vir jou bedoel! Gebruik Wilhelm du Toit se vraestelle om jou eerste kwartaal se werk op die punte van jou vingers te ken.
Graad 4: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal
2022-02-03Is jy in graad 4 en is die eerste kwartaal se wiskunde sommer nou al vir jou moeilik? Jy hoef nie vir ’n klawerplant met vier blare en ’n gelukskoot te wag nie; gebruik LitNet se oefenvraestelle om jou te help. Hier is ’n vraestel en ’n memo deur Lee-Ann West wat jy gratis kan aflaai.
Nuut by Naledi: Blou feetjie deur Lizette Rabe
2022-02-02Hierdie is ’n storie met ’n begin en ’n einde wat weer begin. Blou feetjie is, nes alles en almal om haar, deel van die siklus van die lewe.
New from Penguin: How to be a revolutionary by CA Davids
2022-02-02A reluctant friendship develops between two people in an apartment block in Shanghai. Each has a secret, a hidden past that must not intrude upon the present.
New from Penguin: The man who never was by Douglas Kruger
2022-02-02David shares a close bond with his eight-year-old son, Chris, but their family is destroyed when David dies. In the afterlife, he is given an opportunity.
Nuut by Tafelberg: Wit leuen deur Ruan Kemp
2022-02-02Richter het ’n verlede, maar dis die hede wat hy ontglip. In die krake van dinge beweeg hy, systap hy die gesagte en die laspostenare, al die bakhand tentakels van die unitêre staat, Uiopa.
