LitNet

LitNet

Press release: Eurydice, site-specific theatre

LitNet Lifestyle and entertainment 2022-02-24

"Eurydice will debut in an empty abandoned swimming pool in Cape Town city centre. The infamous myth is reimagined to focus on the journey of its heroine as the play deals with themes of love, loss, remembrance and reminiscence."

Wiskunde met LitNet, graad 8: ’n video oor die optel en aftrek van negatiewe heelgetalle

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-02-24

Dis koud in hierdie woud en dis op die oomblik -38 grade Celsius in die Suidpool. Kyk hierdie YouTube-video op LitNet se kanaal om te hoor hoe Lee-Ann West nog meer voorbeelde van negatiewe heelgetalle aan graad 8-leerders verduidelik.

DAK Netwerk-persverklaring: Afrikaanse onderwys moet ook voordeel trek uit reuse-onderwysbegroting

LitNet Skole 2022-02-24

"Ons het pas Internasionale Moedertaaldag gevier, wat ons weer eens daarop gewys het dat moedertaalonderrig van kardinale belang is vir optimale vordering deur leerders." Só sê Danie van Wyk, uitvoerende voorsitter van die DAK Netwerk.

Press release: Premier Alan Winde to kickstart DAK Netwerk’s Planning Conference

LitNet English 2022-02-24

The planning agenda for the weekend comprises matters like economic development, job creation, youth development and literacy intervention programmes.

New from Penguin: Pandora by Susan Stokes-Chapman

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-02-24

A pure pleasure of a novel set in Georgian London, where the discovery of a mysterious ancient Greek vase sets in motion conspiracies, revelations and romance

Nuut by Kwela: As die katjiepiering blom deur Audrey Jantjies

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-02-24

As die katjiepiering blom is ’n bildungsroman wat in die Overberg en Kaapstad afspeel. Dit is Lea Floris se komvandaanstorie wat afspeel sedert die 1980’s.

Nuut by Tafelberg: Die vloek van Levitikus deur Ben Viljoen

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-02-24

Die wêreld van die gemarginaliseerde is ’n eensame plek, sou Jakkie Duvenhage spoedig ontdek. Die bewuswording van sy "andersheid" dompel hom in ’n lewe wat wipplank ry van skoonheidstitels en aanvaarding tot skokterapie en huisgeweld.

Nuut by LAPA: Die net is gebreek deur Chris van der Merwe

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-02-24

Die prys vir die skuld van die mensdom is betaal, sodat alle mense God te alle tye met vrymoedigheid kan nader.

New from Penguin: Masters of scale by Reid Hoffman

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-02-24

Business secrets from the heads of the world’s most exciting and innovative companies, including Facebook, Google, Airbnb, Netflix, Spotify, Uber, Starbucks, Bumble and Instagram

New from Penguin: City of the dead by Jonathan Kellerman

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-02-24

At 5am in the upscale neighbourhood of Westwood Village, two removal men are making a routine pick-up when they make a fatal hit. It’s a man – who appeared from nowhere – naked and with no means of identification.

Promotion: The Blanket Tree books | Promosie: Die Kombersboomboeke

LitNet Books and writers 2022-02-23

The children’s picture book series, The Blanket Tree books (Die Kombersboomboeke in Afrikaans), were written and developed during the time of lockdown by Hélène Ferreira. "Blanket" refers to these comforting, inclusive fantasies, modern-day fairy tales for everyone. The word "tree" signifies growth, learning, renewal and development.

Pasverskyn: Terreur en bevryding deur Leopold Scholtz

LitNet Boeke en skrywers 2022-02-23

Die sleutel tot ’n begrip van die ANC vandag lê in sy historiese verhouding met die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP) en sy optrede in ballingskap.

Toyota US Woordfees | Wenners van die eerste Klaskamer Radiodramakompetisie | Winners of the first Classroom Radio Drama Competition

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-02-22

"Daar is groot behoefte aan meer kontemporêre en korter radiodramatekste wat geskik vir gebruik in die klaskamer is." | "There is a great need for more contemporary and shorter radio drama texts that can be used in the classroom."

Aankondiging: Die Taalkommissieadviespaneel van die SA Akademie

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2022-02-21

Die adviespaneel is uit die breë Afrikaanse taalgemeenskap saamgestel om die Taalkommissie te adviseer oor veral woorde vir oorweging en insluiting in die volgende uitgawe van die gesaghebbende Afrikaanse woordelys en spelreëls.

LitNet: Skole, die regering en taal

LitNet Nuusbrief 2022-02-18

LitNet: Skole, die regering en taal

Top