Persverklaring: KKNK se feesprogram bekendgestel
2022-03-02Kaartjieverkope open op Donderdag 3 Maart, en verblyf is beskikbaar deur LekkeSlaap.
Wiskunde met LitNet, graad 9: ’n video oor eksponentwette
2022-03-02Is jy in graad 9? Hierdie video oor eksponentwette deur Lee-Ann West sal jou help dat jou kennis van Wiskunde eksponensieel toeneem.
Press release: Critically low blood stocks!
2022-03-02The Western Cape Blood Service is appealing to all eligible donors to donate blood as blood stocks are critically low. Do something remarkable, donate blood.
Persverklaring: Suidoosterfees se 2022-program propvol hoogtepunte
2022-03-01Die program vir die Suidoosterfees, wat vanjaar van 27 April tot 1 Mei 2022 by die Kunstekaap-teaterkompleks in Kaapstad aangebied word, is pas bekend gemaak.
New from Umuzi: The milk tart murders by Sally Andrew
2022-03-01The police are looking for the perpetrator too, but the amateur detectives have unique skills, and Tannie Maria’s food is a powerful incentive to get people to talk.
Persverklaring: Leon van Nierop se Plesierengel nou op die verhoog in Centurion
2022-03-01Leon van Nierop se Plesierengel word in April 2022 in Centurion op die planke gebring. Lees hier meer oor die produksie.
Die bekendstelling van Teen Helderberg deur Louis du Plessis
2022-02-27Die bundel handel oor kontraste tussen natuur en stad, konflik en vrede, kosmos en enkeling, slagofferskap en veerkrag, verstening en herlewing.
Persverklaring: Roemryke musikante saam by Blaauwklippen in Opera under the stars-konsert
2022-02-25Hierdie viering van operamusiek op die gras voor Blaauwklippen se herehuis gaan ’n pragtige verskeidenheid musiek, van Bizet se Carmen en Delibes se Lakmé, tot Mozart, Lehár, Puccini en nog meer insluit.
Persverklaring: Innibos 2022 – geen winterfees, maar heeltyd feestyd!
2022-02-25"Ons beplan om steeds optreegeleenthede aan kunstenaars te bied, die plaaslike ekonomie te stimuleer en ’n ondersteunende en opbouende rol in die plaaslike gemeenskap te speel deur middel van eiesoortige projekte, getrou aan die aard van Innibos."
Persverklaring: Topwineroots Laailou Musiekfees, Afrikaanse musiek se nuwe skat uitgestel
2022-02-25Die verhoog by die fees word met ’n 270 grade gehoor-radius opgestel sodat dit toeskouers in die rivier op hul laailous, sowel as toeskouers op hul kampstoele in die kampeerfeesterrein, bedien.
Breytenbach Sentrum-persverklaring: Grond, ’n groepsuitstalling van Cobus van Bosch en Estelle Marais
2022-02-25Die kwessie van grond was nog altyd ’n tameletjie in Suid-Afrika. Volgens Ampie Coetzee se boek, ’n Hele os vir 'n ou broodmes, het die kwessie rondom grond reeds in die dae van Jan van Riebeeck begin, soos opgeteken in sy dagboeke. Vandaar dus die inspirasie vir die tema. Opening: Saterdag, 26 Februarie 2022 om 11h00.
Press release: Cape Town Opera launches 2022 season
2022-02-25At a glittering event at the V&A Waterfront on Thursday, 24 February 2022, Cape Town Opera announced a diverse, innovative and creative programme for 2022, encompassing both the artistic and educational.
Wen kaartjies na die Stellenbosch Craft-bierfees!
2022-02-24LitNet, in samewerking met LK Mediabook en die Stellenbosch Craft-bierfees, gee 5 x 2 kaartjies weg na die Stellenbosch Craft-bierfees op 5 Maart 2022.
Wiskunde met LitNet, graad 8: ’n video oor die maal en deel van negatiewe heelgetalle
2022-02-24Moenie op die kredietkaart koop nie. Anders vermenigvuldig jou skuld. Kyk hierdie YouTube-video op LitNet se kanaal om te hoor hoe Lee-Ann West nog meer voorbeelde van maalsomme ten opsigte negatiewe heelgetalle aan graad 8-leerders verduidelik. Sy verduidelik ook deelsomme hiervan.
