Graad 8: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal
2022-02-18’n Seekat se agt tentakels bestaan glo uit ses arms en twee bene. Is jy in graad 8 en is vanjaar die jaar wat jy Wiskunde onder die tentakels gaan kry? LitNet kan help! Lee-Ann West het ’n vraestel en memo opgestel waarmee jy die splinternuwe werk kan oefen.
Wen, wen, wen met derde Dramaweb SA!
2022-02-17"Suid-Afrika se jong akteurs wat aan vanjaar se derde Dramaweb SA aanlyn kompetisie gaan deelneem, moet veters vasmaak en hare agteroor kam, want die pryse vir 2022 se talentkompetisie gaan hul soos ’n stormwind tref!"
Inskrywings vir derde Dramaweb SA open
2022-02-17Suid-Afrika se jong akteurs wat hul talent wil slyp en landswyd teen hul eweknieë wil deelneem, kan binnekort vir die derde Dramaweb SA aanlyn kompetisie inskryf.
Die bekendstelling van Joanita Erasmus-Alt en HP van Coller se boek Blitsverkopers, beeldvorming en bemarking
2022-02-17Watter faktore dra daartoe by dat ’n literêre werk suksesvol is en selfs as ’n blitsverkoper bestempel kan word?
Persverklaring: skryf nou Suidoosterfees 2022 se datums in jou dagboek
2022-02-16Die Kaapse Dokter bied altyd die beste medisyne, soos ’n volgepakte Suidoosterfeesprogram vanaf 27 April tot 1 Mei 2022 by Kunstekaap in Kaapstad. Vanjaar gaan feesgangers getref word deur ’n warrelwind van uitstekende teater, musiek, dans en boekgesprekke.
Pasverskyn: Elsa Joubert. ’n Huldiging. Die verste grens verby deur Thys Human (redakteur)
2022-02-16In hierdie bundel bied vriende en literatore nuwe perspektiewe op die skrywer en haar uitgebreide oeuvre.
Uitnodiging: Kunspraatjie – Alex Duffey oor William Kentridge
2022-02-16Jy word hartlik uitgenooi na ’n lesing van Alex Duffey wat handel oor Suid-Afrikaanse kuns vanaf Dinsdag 22 Februarie 2022 om 18:00. Die lesing sal op Facebook en YouTube beskikbaar wees.
New from Umuzi: Two tons o' fun by Fred Khumalo
2022-02-16A car has collided with a Coca-Cola truck in Alexandra. The overturned trailer is spilling its contents, which residents are carrying off in their plastic 'Shangaan Gucci' bags.
New from Penguin: Halley's Comet by Hannes Barnard
2022-02-16This is an excellent coming-of-age story, full of emotion and nostalgia, set in a troubled country where doing the right thing was not always easy.
Nuut by Protea: Kaap deur Hans Pienaar
2022-02-16In sy jeug het Marnus ’n beweging op die been gebring om teen diensplig te agiteer en toe gesê as die toekomstige ANC-bewind nie uitwerk nie, sal hy en sy vriende maar die Kaap afstig en daar gaan woon.
New from Protea: A history of South Africa, edited by Fransjohan Pretorius
2022-02-16This extensive history of South Africa was written by some of the country’s most prominent historians such as Hermann Giliomee, Jan Visagie, David Scher and Fransjohan Pretorius.
Nuut by Naledi: My kind is doof of hardhorend – wat nou? deur Karina Jooste-van Aarde
2022-02-16Baie vrae word onbeantwoord gelaat weens onkunde en omdat daar geen behoorlike ouerleiding uit dowe mense se oogpunt is wat horende ouers help om ’n dowe of hardhorende kind in Suid-Afrika op te voed nie.
Nuut by Naledi: Teen Helderberg deur Louis du Plessis
2022-02-16In die bundel beleef die skrywer – sedert sy jong dae teen Helderberg – met boeiende rym ’n reeks uitdagende kontraste.
Nuut by Naledi: Minjonet en Bitterbos deur Thomas Deacon
2022-02-16Die bundel sentreer om ouer word, die jeugdige energie wat daarmee afneem, ’n herbesoek aan dit wat was en ’n skrynende begeerte daarna.
New from Kwela: It doesn't have to be this way by Alistair Mackay
2022-02-16Spanning from present day until the near future, this novel tells the story of three men facing the rapid unravelling of their world, due to cataclysmic climate collapse.
