Nuut by Naledi: My kind is doof of hardhorend – wat nou? deur Karina Jooste-van Aarde

  • 0

Wanneer horende ouers besef hulle kind is doof, veroorsaak dit ’n emosionele skok en trane en met verloop van tyd baie vrae. Baie vrae word onbeantwoord gelaat weens onkunde en omdat daar geen behoorlike ouerleiding uit dowe mense se oogpunt is wat horende ouers help om ’n dowe of hardhorende kind in Suid-Afrika op te voed nie. Die eerste vraag wat die horende ouers gewoonlik vra, is: “Hoe kommunikeer ons met ons dowe of hardhorende kind?”

Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top