LitNet

LitNet

Nuut by Tafelberg: Ivoor deur Jaco Wolmarans

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-11-17

Tex Texeira se aandag is verdeel tussen dié saak en die selfdood van die Engelsman, ’n medesoldaat wat uit gewetensbeswaardheid nooit aan ’n vuurwapen gevat het nie.

Nuut by Protea: 14 maal moord deur Daniël Lötter

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-11-17

In hierdie opvolg op Daniël Lötter se eerste bundel moordverhale, 17 maal moord, wat einde 2020 by Protea Boekhuis verskyn het, vertel hy nog van Suid-Afrika se mees opspraakwekkende ware moordverhale in sy gemaklike en dikwels humoristies styl.

Pasverskyn: Voetspore in Suid-Afrika 2 deur Johan Badenhorst

LitNet Boeke en skrywers 2021-11-17

Suid-Afrika is groot genoeg vir ’n leeftyd se reise. In Voetspore in Suid-Afrika 2 kry die Voetspore-span weer die geleentheid om ons land se natuurskoon en gasvryheid te beleef.

Program van die McGregor Gedigtefees beskikbaar

LitNet Feeste 2021-11-15

Een van die jaarlikse hoogtepunte op die Wes-Kaapse feeskalender is die Gedigtefees wat al sedert 2013 in die lieflike dorpie McGregor aangebied word. Hier is die program.

21 nuwe tekste word vanjaar by Teksmark voorgelê

LitNet KKNK 2021-11-15

Belangstellendes kan Teksmark bywoon deur hul plek aanlyn te bespreek. Maar omdat spasie beperk is as gevolg van COVID-19-protokol wat streng gevolg word, sal die sessies ook regstreeks gestroom word.

Persverklaring: Vakatures in die SA Akademie se Taalkommissie

LitNet Akademies en skole 2021-11-15

Die Taalkommissie van die SA Akademie wag tans aansoeke in vir sewe vakatures. Hier is nog inligting oor die beskikbare poste en die aansoekproses.

LitNet: FW se keuse

LitNet Nuusbrief 2021-11-12

LitNet: FW se keuse

Media release: How to position your freelance business in a world unusual

LitNet English 2021-11-11

 "COVID-19 was the catalyst that kick-started the new world. It has brought about ten years’ change in one month."

Nuut by Protea: Die troebadoer deur Marié Heese

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-11-11

Die troebadoer word in ’n siekeboeg wakker. Sy een oog en ’n paar vingers aan sy regterhand makeer. So ook sy geheue. Hy word versorg deur ’n sproetgesignon van die Moederheer se kaalvoetorde.

Nuut by Protea: Die Goorgomgaaitjie deur Julia Donaldson en Axel Scheffler

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-11-11

Hierdie is ’n nuwe uitgawe van Die Goorgomgaaitjie (die opvolg van die gewilde Die Goorgomgaai), nuut vertaal deur die bekroonde kinderboekskrywer en vertaler Jaco Jacobs.

Nuut by Protea: Die seun wat saam met drake vlieg deur Andy Shepherd

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-11-11

Tomas het ’n groot geheim: Hy het ’n klein drakie wat hy in sy oupa se tuin gekweek het.

Nuut by Protea: Die seun wat saam met drake lewe deur Andy Shepherd

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-11-11

Tomas het ’n groot geheim: Hy het ’n klein drakie wat hy in sy oupa se tuin gekweek het.

New from Catalyst Press: Madame Livingstone by Barly Baruti and Christophe Cassiau-Haurie

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-11-11

Based on the true story of two vastly different men – one Belgian, one African – who take on one impossible mission: the sinking of a German battleship in the Congo.

New from Catalyst Press: Roads and bridges by Glynnis Hayward

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-11-11

When the taxi Mandy is riding in runs out of petrol, she and her companion are stranded alongside a country road with their fellow passengers, all of whom are Zulu.

Wiskunde, graad 10: Vraestel en memorandum (November)

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2021-11-10

Is jy in graad 10 en wil jy ’n Wiskundevraestel uitwerk om jou jaar se werk te hersien? Moenie toelaat dat Wiskunde jou oorweldig nie! Hier is ’n gratis oefenvraestel deur Lee-Ann West.

Top