LitNet

LitNet

Nuut by Naledi: Die wrede relaas van Vuilgat en Stilte deur Aryan Kaganof

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-08-25

Die wrede relaas van Vuilgat en Stilte is ’n radikale en eksperimentele teks, die eerste en enigste van sy soort in Afrikaans.

Nuut by Naledi: Die groot kompetisie deur Marieta McGrath

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-08-25

Louis Luidier is die luiste dier in die hele Woudstad. Daarvoor wen hy elke jaar die luiweesmedalje.

Nuut by Protea: Kuifie en die Pikaro's deur Hergé

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-08-25

Die avonture van Kuifie is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn het en is vandag steeds populêr.

New from Kwela: Flow: The book about menstruation

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-08-25

Flow aims to inform and educate all those who menstruate.

Nuut by Naledi: Storiekasteel deur Liena van der Merwe

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-08-25

Jy word uitgenooi om in Storiekasteel te kom kuier. Daar is nooit ’n vervelige oomblik in hierdie pragtige kasteel nie.

Nuut by Human & Rousseau: Derde gety deur Zandra Bezuidenhout

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-08-25

Derde gety dui op ’n oorgang waarin hede en verlede versmelt. ’n Nuwe tyd-ruimte van ewewig, besinning en tuiskoms breek aan, waarby uiteenlopende onderwerpe uit ’n ryk ervaringswêreld betrek word.

Fresh off the press: A Pretoria boy by Peter Hain

LitNet Books and writers 2021-08-24

A highly readable, dramatic story of a colourful South African journey in politics lasting over 50 years, from anti-apartheid protester to Right Honourable Lord, from Pretoria childhood to senior British Cabinet Minister.

Breuke: Graad 5-oefenvraestel en -memo

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2021-08-24

Is jy in graad 5 en besorg breuke jou hoofbrekens? Met hierdie gratis oefenvraestel en -memo deur Wilhelm du Toit is die werk sommer so soet soos snoephappies.

KKNK-persverklaring: ReWOLusie

LitNet KKNK 2021-08-24

Honderde hekelaars van regoor Suid-Afrika en selfs in die buiteland het die afgelope 13 weke komberse as deel van vanjaar se uitbreiding van ReWOLusie geskep. Sewe van dié pragstukke word op Sondag 5 September op die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se Facebook-blad opgeveil. 

Wiskunde met LitNet-video: Graad 11, hiperbool- en reguitlynfunksies

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2021-08-23

In hierdie video wys Lee-Ann West vir graad 11’s hoe om vraestelvrae rondom die hiperbool- en reguitlynfunksies te beantwoord.

Press release: AVBOB poetry gala winners | Persverklaring: AVBOB-poësiegalawenners 2021

LitNet Boeke en skrywers 2021-08-20

The AVBOB Poetry Project announced the winners of the fourth AVBOB Poetry Competition on Tuesday evening, 17 August, celebrating in fine style. | Die AVBOB-poësieprojek het die wenners van die vierde AVBOB-poësiekompetisie op Dinsdagaand 17 Augustus tydens ’n stylvolle geleentheid aangekondig en gevier.

LitNet: Afghanistan, ’n les vir Suid-Afrika

LitNet Nuusbrief 2021-08-19

LitNet: Afghanistan, ’n les vir Suid-Afrika

Persverklaring: Kommentaar op die tweede konsep van die US se hersiene taalbeleid

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2021-08-19

"Wat ontbreek, is spesifieke en meetbare doelwitte en ’n duidelike formulering van die uitsette wat nagestreef word. Daarsonder is die beleid in wese rigtingloos."

Wiskundeverrykingsartikel: Odds en waarskynlikhede

LitNet Skole 2021-08-19

"Ons hoor dikwels iets soos die volgende: 'Die odds vir ’n perd om te wen is 1 tot 11', of 'Die odds is 1 teen 4 dat dit voor sesuur vanaand gaan reën.' Die bedoeling is dan dat, gegee soortgelyke omstandighede as wat in die verlede gegeld het, die waarskynlikheid 1/11 is dat die perd sal wen en 1/4 is dat dit voor vanaand 18:00 sal reën."

Pasverskyn: In Slavenhuis 39 deur Herschelle Benjamin

LitNet Boeke en skrywers 2021-08-19

In Slavenhuis 39 is ’n drama wat handel oor vier eerstejaarstudente wat ’n woonstel op Stellenbosch deel wat jare gelede slawe gehuisves het.

Top