New from Tafelberg: The ANC's last decade by Ralph Mathekga
2021-08-11If the ANC loses power, who will be in charge? Who or what will come after the ANC, and how will this affect South Africa?
Nuut by Lux Verbi: 100 dae van vriendelikheid deur Andries Cilliers
2021-08-11Vriendelikheid is om jou krag te gebruik om saggies heel te maak sonder om iets terug te verwag. Die bekende skrywer en Andrew Murray-pryswenner Andries Cilliers begelei lesers op ’n kragtige, maar deernisvolle, 100-dag reis.
Nuut by Protea: Die miskruier en die maan deur Carié Maas
2021-08-11Hy is ’n man van daad. Hy onderneem reise op soek na sy wortels en om sin te maak van sy hede, maar eintlik om die speelsheid in sy huwelik te herwin.
Nuut by LAPA: Rateltaai deur Tinus van Staden
2021-08-11Dié is die storie van hoe Ethienne Reynecke dit reggekry het om staande te bly en vas te klou aan hoop waar wanhoop ander sou meesleur.
Fresh off the press: Out of Quatro by Luthando Dyasop
2021-08-11After years of torture, he is eventually released, then he begins his battle for vindication. Out of Quatro is a story not only about Dyasop’s extraordinary life, but also about a tumultuous time in ANC history.
Persverklaring: Digbundel vloei uit SA en VK kulturele samewerking
2021-08-10’n Gemeenskap van vroue het vroeër vanjaar ’n vierdelige virtuele reis onderneem met ’n reeks stimulerende werkswinkels en gesprekke waarin hulle geluister, gedeel en uit mekaar se verhale geleer het.
Persverklaring: Sterreval by Die Boer-restaurantteater
2021-08-10Na die groot sukses van die eerste digbundelvertoning Warmer voor die tuimeldroër stel Danie du Toit sy tweede digbundel bekend.
Persverklaring: Enkele dae oor om op tweede konsepweergawe van US se hersiene Taalbeleid kommentaar te lewer
2021-08-10Belangstellendes het enkele dae oor om kommentaar te lewer op die tweede konsepweergawe van die Universiteit Stellenbosch (US) se hersiene Taalbeleid (2016).
Persverklaring van die kykNET-Rapport-boekpryse 2021: Hier is die kortlyste
2021-08-10Die kortlyste vir die kykNET-Rapport-boekpryse vir Afrikaanse fiksie en niefiksie wat in 2020 verskyn het, is pas bekend gemaak.
Graad 7, hersiening van die eerste- en tweede kwartaal se werk: Wiskunde
2021-08-05Is jy in graad 7 en moet jy nog jou eksamens van die tweede kwartaal skryf voordat julle met die derde kwartaal se werk kan begin? Hersien jou werk met hierdie vraestelle wat deur Lee-Ann West opgestel is.
Fresh off the press: Thinking the future by Clem Sunter and Mitch Ilbury
2021-08-04Every decision we make is a decision about the future. We constantly make choices that affect the next week, year or decade, but get blinded by what we want or expect the future to be.
Nuut by Lux Verbi: Leef jou nuwe lied deur Sonja Goldberg en Elsa Winckler
2021-08-03Ontdek ’n nuwe lied in jou hart deur hierdie 200 dagstukkies en weet Hy is daar vir jou.
Nuut by Tafelberg: Die getuienis deur Francois Smith
2021-08-03Die getuienis is ’n egpaar se verslag van ’n reis. Dit is die verslag van drome en visioene, van wonderwerke en vloeke, van bloedverwantskappe en sluimerende woede.
New from Kwela: Out of Quatro by Luthando Dyasop
2021-08-03Out of Quatro is a story not only about Dyasop’s extraordinary life, but also about a tumultuous time in ANC history.
