Boekbekendstelling: Die troebadoer deur Marié Heese
2021-11-04Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Marié Heese se Die troebadoer op 17 November in Stilbaai.
Nuut by Protea: Geheime van die Wilde Woud deur Tonke Dragt
2021-11-04Die verhaal bevat al die bestanddele van ’n tydlose avontuur: ’n ware held, vriendskap, liefde, dapperheid, lojaliteit, ridderlikheid … en skelm skurke.
Nuut by Protea: Die bullebakke: episode 5 deur Aaron Blabey
2021-11-04Daar is slegte nuus en goeie nuus: Die wêreld gaan eindig, máár die Bullebakke is hier om dit te keer!
New from Tafelberg: How I took back my power by Nompumelelo Runji
2021-11-04Dealing with the topical issue of trauma and mental health, Nompumelelo’s inspirational story resonates deeply.
Nuut by Human & Rousseau: Lotta se lewe 12: Hoe later, hoe kwaker deur Alice Pantermüller en Daniela Kohl
2021-11-04Vandat Lotta en Chantelle ’n grilfliek gaan kyk het om hulle met die skool se leeskompetisie te help, gebeur daar grillerige goed ...
New from Tafelberg: Eight days in July by Qaanitah Hunter, Kaveel Singh and Jeff Wicks
2021-11-04In July 2021, with Jacob Zuma’s imprisonment, dramatic and violent scenes of unrest and looting unfolded in KZN and Gauteng.
New from Human & Rousseau: An Anansi mystery: The haunted library by Bontle Senne
2021-11-04When twins Karabo and Siphe overhear some workers complaining about strange goings on at the construction site for the new library, Karabo is determined to find out more.
Pasverskyn: Vlug deur Wilna Adriaanse
2021-11-04Milla Roux is ’n veearts wat by ’n rehabilitasiesentrum vir sjimpansees in die DRK werk. Spoedig begin die skermutselings tussen regeringstroepe en rebelle-organisasies van die hele Kongo ’n gevaargebied maak, en kort voor lank is ook die rehabilitasiesentrum in die kruisvuur vasgevang.
Gratis outobiografieë: Koos Oosthuysen se My lewe in drie tale en Lucia Oosthuysen se Dit laat my nie koud nie
2021-11-03Koos, die Bybelvertaler, het as kind beter Xhosa gepraat as Afrikaans, Lucia het tot kort voor sy dood vir Steve Biko tuisonderrig gegee. Hulle verhale is nou gratis beskikbaar.
Press release: OOOTH releases Who cares what you think – Acoustic live DVD
2021-11-02OOOTH launched their full Who cares what you think – Acoustic album online and at the same time Jason Oosthuizen decided to take on another pay-it-forward initiative, this time to raise awareness for gender-based violence and farm murders in South Africa. On the night they managed to raise just over a quarter million rand for these two causes.
Press release: The Island Prize for debut African novelists
2021-11-02Karen Jennings, Holland House Books and Karavan Press are delighted to announce a new competition for debut novelists from Africa: The Island Prize.
Press release: Suidoosterfees drive-in | Eminent voices, new talent | Persverklaring: Die liedjiemakers bring bekendes en nuwelinge bymekaar
2021-11-02“Mense kan gereed maak vir ’n wonderlike ervaring. Die musiek is beeldskoon, eerlik en onpretensieus." | "People should prepare themselves for an unforgettable experience. The music is splendid, authentic and captivating."
Persverklaring: Prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting weer beskikbaar
2021-10-30Daar kan weer aansoek gedoen word vir die Van Ewijck-Stigting se Prestasie-prys van R75 000.
Persverklaring: ’n Nuwe bestuur vir PEN Afrikaans
2021-10-30PEN Afrikaans kondig met trots aan dat ’n nuwe bestuur van dié skrywersvereniging, ’n plaaslike sentrum van PEN International, onlangs verkies is.
WAT-persverklaring: Amanda Strydom en Hannes van Wyk as beskermvrou en beskermheer aangewys
2021-10-29Die WAT maak vanjaar geskiedenis met die aankondiging dat Borg ’n Woord vir 2021–2022 beide ’n beskermvrou en beskermheer het! Amanda Strydom en Hannes van Wyk is onderskeidelik beskermvrou en beskermheer.
