LitNet

LitNet

Persverklaring: Volledige program | Tiende Tuin van Digters op 22 en 23 Oktober in Wellington

LitNet Feeste 2021-10-19

Die gewilde Tuin van Digters-fees vind op Vrydag 22 en Saterdag 23 Oktober die 10de agtereenvolgende jaar by die Breytenbach Sentrum in Wellington plaas. Die nuutste, bygewerkte program is nou beskikbaar!

Nuut by Human & Rousseau: Die teenoorgestelde is ook waar deur Azille Coetzee

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-10-19

’n Vlymskerp en eerlike roman oor die verbintenis tussen drie jong vroue. ’n Aangrypende verhaal wat strek oor jare en skuif tussen kuns en seks, joga, vriendskap, lojaliteit en geheime.

Nuut by Human & Rousseau: 107 Kaalkoppe deur Nataniël

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-10-19

Nataniël vier 20 jaar as "Kaalkop"-rubriekskrywer met hierdie nuwe versameling van sy gewilde SARIE-rubrieke.

Nuut by Kwela: Kompoun deur Ronelda Kamfer

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-10-19

Kompoun vertel die verhaal van vriendskap tussen ’n groep nefies en niggies, gesmee deur oorlewing in ’n harde werklikheid, en hoe hulle van die ouer geslag wegbreek, maar ook vind dat die verstrengelde bande van familie ’n mens nie maklik laat los nie.

New from Lux Verbi: I am a man by Jerry Mofokeng Wa Makhetha

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-10-19

This is a memoir, but also a challenge to South African men to live out their masculinity in a responsible way.

Pasverskyn: Die teenoorgestelde is net so waar deur Azille Coetzee

LitNet Boeke en skrywers 2021-10-19

’n Vlymskerp en eerlike roman oor die verbintenis tussen drie jong vroue. ’n Aangrypende verhaal wat strek oor jare en skuif tussen kuns en seks, joga, vriendskap, lojaliteit en geheime.

Press release: Luna Paige at Caffé Casanova

LitNet Lifestyle and entertainment 2021-10-19

On Thursday evening 28 October 2021, Luna Paige invites residents from Stellenbosch and surrounds to come and enjoy a special concert inside this quaint Italian street café.

Schreiner Karoo Arts Festival press release: Deon Meyer to attend Cradock Arts Town project launch

LitNet Lifestyle and entertainment 2021-10-19

Internationally popular writer Deon Meyer will take a break from filming next week for a flying visit to Cradock. His trip is timed for the launch of a new holistic arts town project which encompasses the Schreiner Karoo Writers Festival (SKWF) taking place on 22 and 23 October 2021.

Uitnodiging: 50ste Hertzoggedenklesing aangebied deur die Geskiedeniskommissie van die SA Akademie

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2021-10-18

U word hiermee hartlik uitgenooi na die 50ste Hertzoggedenklesing wat op Woensdag 20 Oktober aanlyn aangebied word.

LitNet: Oor grense heen

LitNet Nuusbrief 2021-10-15

LitNet: Oor grense heen

Persverklaring: Suidooster-sterre skitter in November by Suidoosterfees-inryteater in Kaapstad

LitNet Suidoosterfees 2021-10-15

Die Suidoosterfees en kykNET se gewilde Suidooster-sepiesterre span kragte saam om van 2 tot 8 November 2021 ’n onvergeetlike inryteaterprogram aan die publiek te bring.

Perverklaring: Gedigtefees in McGregor

LitNet Feeste 2021-10-14

By vanjaar se fees is daar meer as 80 digters en skrywers wat in groepe gaan voorlees.

Persverklaring: Onblusbare talent bekroon tydens ATKV-Tienertoneelfinaal

LitNet ATKV-Portaal 2021-10-14

Hier volg ’n volledige lys van wenners tydens ATKV-Tienertoneel se nasionale finaal 2021.

 

ATKV-Kinderboektoekennings 2022: Reglement & Inskrywingsvorm

LitNet ATKV-Portaal 2021-10-14

Die ATKV-Kinderboektoekennings word jaarliks aangebied om die gewildste Afrikaanse kinderboeke te bekroon wat gedurende die voorafgaande kalenderjaar verskyn het.

Persverklaring: Karin Preller – Oorblyfsels van lig / Vestiges of light

LitNet Kuns 2021-10-14

Preller se uitstalling Oorblyfsels van lig / Vestiges of Light is van Maandag 25 Oktober tot Vrydag 5 November te sien in die Helpmekaar Kollege, Parktown, Johannesburg.

Top