LitNet

LitNet

LitNet: Jou fees van skrywers

LitNet Nuusbrief 2021-10-29

LitNet: Jou fees van skrywers

Persverklaring: Jong talent en groot passie is gekies vir die kollig

LitNet ATKV-Portaal 2021-10-28

Die ATKV het vanjaar die teatergrense verskuif met sy DigiToneelkompetisie deurdat die top-10-finaliste hulle buiging gemaak het in ons eie nuutvervaardigde realiteitsreeks vir Via, Gekies vir die kollig, op DStv-kanaal 147. 

New from Best Books: Going wild and other stories, compiled by Helen Moffett

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-10-28

This anthology highlights the theme of environmental care, and comprises new content written by famed South African writers and some fresh voices to captivate readers as they explore and master the use of English Home Language in grades 4–6.

New from Jonathan Ball: Joining the dots by Jonathan Ancer and Chris Whitfield

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-10-28

Joining the dots is an in-depth and satisfying read about a man who has been at the centre of South African public life.

Nuut by Protea: Bekkies se “ding” met die volstruis – en ander stories deur Gustaf Pienaar

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-10-28

In hierdie rubriekbundel vertel Gustaf Pienaar staaltjies oor sy bure en familie; oor modelmotortjies en régte motorkarre. Daar’s iets oor vliegtuie en oor bekendes soos JFK, Churchill, Smuts, Vorster en Ian Smith.

Nuut by Protea: mag die diep slaap jou dan deur Hilda Smits

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-10-28

Die verse is magies soos bewussynstroom, soos drome waar die kloutjie nie altyd by die oor uitkom nie; ’n mens ervaar dit met jou onderbewuste, in jou maag.

Nuut by LAPA: ’n Hart is net atome deur Cecilia Steyn

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-10-28

Pho is ’n Chinees-Afrikaanse meisie met ’n ystervuis, maar haar tradisionele Chinese pa keur nie sy dogter se boks goed nie. Hy sou verkies dat sy meer tyd aan haar studies spandeer.

Nuut by Human & Rousseau: Die mooiste stories van Helena Lochner, saamgestel deur Leoni Hofmeyr

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-10-28

Hierdie beroemde skrywer van kinderverhale en sprokies is in 1951 oorlede, maar haar werk bly steeds gewild.

Nuut by Pharos: Grondslagfasewoordeboek / Foundation Phase dictionary

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-10-28

Leerders raak op ’n eenvoudige manier vertroud met hoe ’n vertalende woordeboek werk, sodat hulle later met selfvertroue woordeboeke vir die Intermediêre Fase en Senior Fase sal kan gebruik.

Persverklaring: Webinaar ondersoek impak van COVID-19 op kunste in SA

LitNet KKNK 2021-10-28

Skielik is die ligte af, gelei deur kliniese sielkundige en psigoanalitiese terapeut Melody Pick, plaas die soeklig op die impak van die Covid-19-pandemie op die kunste in Suid-Afrika. Covid-19 het ’n negatiewe sosio-ekonomiese én sielkundige impak op die land gehad, met die kunste wat die hardste getref is sedert die eerste inperking in Maart 2020.   

Persverklaring: Jodi Jantjies, sangeres en liedjieskryfster van Mitchell's Plein, stel haar album bekend

LitNet Musiek 2021-10-28

Hierdie album gee mense die geleentheid om Jodi as ’n solokunstenaar te leer ken met haar diep en sielvolle musiek, met invloede van jazz, soul, alternatiewe klanke en met ’n bietjie Pinkster tussenin.

Fresh off the press: Prisoners of the past by Steven Friedman

LitNet Books and writers 2021-10-28

"The negotiated settlement of 1994, it is claimed, ended racial domination and created the foundation for a prosperous democracy – but greedy politicians betrayed the promise of a new society."

Persverklaring: Volume by die fort

LitNet Musiek 2021-10-28

Die Heuwels Fantasties, Early B, Coenie de Villiers en Refentse is Sondag 31 Oktober by Fort Schanskop neffens die Voortrekkermonument.

Book launch: The changing face of colonial education in Africa

LitNet Books and writers 2021-10-27

The changing face of colonial education in Africa by Peter Kallaway offers a detailed and nuanced perspective of colonial history. You are invited to the online launch of this publication on 3 November 2021.

Press release: Open Book Festival 2021 returns with new podcast series

LitNet Books and writers 2021-10-27

Open Book Festival returns with an eight part podcast series celebrating just some of the works of literature to come out of SA this year. The series will run from 8–24 November 2021.

Top