Press release: Winners of the AVBOB poetry youth month mini-competition
2021-07-23It is notable that all three winners matriculated in 2020. All revealed their wistful wishes, words of wisdom, and aching worries in tender and touching poems.
Hier is die wenners van LitNet se Skole-skryfkompetisie met Fanie Viljoen
2021-07-23Kyk hier wie die gelukkige wenners van LitNet se Skole-skryfkompetisie saam met Fanie Viljoen is. Wenners ontvang elk R3 000 en ’n boekpakkie met die komplimente van Penguin Random House SA.
Book launch: Mother Earth, Mother Africa & mission
2021-07-23Join us as we celebrate the launch of Mother Earth, Mother Africa & missions on 26 July. The editors, Seblewengel Daniel, Mmapula Diana Kebaneilwe and Angeline Savala, will speak to Christina Landman, Beverley Haddad, Musa Wenkosi Dube and Esther Mombo about this important publication.
Naledi bring hulde aan Rosa Smit
2021-07-22Dit is met groot hartseer dat ons by Naledi verneem dat Rosa Smit oorlede is.
Press release: Ground-breaking think-tank at Karoo Writers Festival 2021
2021-07-22Twenty educators will participate and enact an innovative fusion of Creative Arts and Life Skills during a two-day think-tank in Cradock at the end of July – a bold moment in local education history. This event will provide a curtain-raiser to the 2021 Karoo Writers Festival, taking place from 28 to 31 July 2021.
Pasverskyn: Simoelégri deur Jaco Fouché
2021-07-22In Simoelégri is jou beste vriend die straat se dwelmhandelaar, en jou enigste bron van hitte ’n konkavuur.
New from Tafelberg: The new apartheid by Sizwe Mpofu-Walsh
2021-07-21Sizwe Mpofu-Walsh explores the edifice of systemic racial oppression – the new apartheid – that continues to thrive, despite or even because of our democratic system.
Nuut by Protea Boekhuis: #kouekoffie deur Carla Lang
2021-07-21’n Humoristiese blik op die vreugdes en uitdagings van moederskap en vrouwees.
Nuut by Human & Rousseau: Roofdier deur Marie Lotz
2021-07-21’n Senutergende krimi-debuut deur Marie Lotz – ’n skrywer wat die bloederige donker onder ’n blink oppervlak blootlê.
Nuut by Protea Boekhuis: Dingeth deur David Walliams
2021-07-21Op ’n dag besluit Klara sy wil ’n dingeth hê, maar daar is net een probleem: Wat is ’n dingeth?
Nuut by Human & Rousseau: Simoelégri deur Jaco Fouché
2021-07-21In Simoelégri is jou beste vriend die straat se dwelmhandelaar, en jou enigste bron van hitte ’n konkavuur.
Persverklaring van SBA se eerste eboek: Die leefwyse van ons Vroeë Mense deur Rachelle Greeff
2021-07-21Kom sluit gerus aan op Maandag 9 Augustus om 10:00 vir die regstreekse virtuele bekendstelling van Die leefwyse van ons Vroeë Mense waartydens joernalis Ivor Price in gesprek tree met die skrywer Rachelle Greeff.
Persverklaring: Hannes van Wyk se eenmanvertoning weer te sien
2021-07-20"Die immergewilde akteur en Kwêla-aanbieder Hannes van Wyk se eenmanvertoning Sê groete vir Ma, moontlik gemaak deur Spar, kan ook nou in die gemak van kykers se eie sitkamers geniet word."
Persverklaring: Teatergesprekke oor Samsa-masjien
2021-07-20Die KKNK nooi jou na twee teatergesprekke oor Samsa-masjien.
