LitNet

LitNet

Kennisgewing: SA Akademie bied ruim nagraadse beurse vir 2022

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2021-09-29

Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns stel weer ruim beurstoekennings beskikbaar vir die 2022- akademiese jaar vir magister- en doktorale studie in enige studierigting geskryf in Afrikaans.

Persverklaring ‒ New Voices: Xolisa Ngubelanga se It’s my baby in September by Kunstekaap

LitNet Suidoosterfees 2021-09-28

Kunstekaap, in samewerking met die Suidoosterfees, bring Xolisa Ngubelanga se drama It's my baby van 27 September tot 1 Oktober op die planke. Dié produksie is deel van vanjaar se langverwagte New Voices-program.

New from Human & Rousseau: Veggielicious by Mokgadi Itsweng

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-09-28

Mokgadi Itsweng’s debut cookbook celebrates the garden and its seasonal bounty with easy, affordable and delicious recipes.

New from Protea Boekhuis: Charles Warren: Royal engineer in the age of empire by Kevin Shillington

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-09-28

The life of Charles Warren, royal engineer (1840–1927) is a compelling story full of action, conflict, triumph and disaster, with reputations gained and lost, all set against the background of an expanding British Empire.

Nuut by Protea Boekhuis: Zeus van Wyngaardt en die godin van die jag deur Julio Agrella

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-09-28

Soos wat hy elke spoor begin volg, vervaag die grense tussen die reële en die digitale wêreld, oortreder en slagoffer, skuld en onskuld …

Nuut by Protea Boekhuis: Hier waar ek nou is deur Matty Strydom

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-09-28

Hierdie boek is die kroniek van ’n ma se reis ná die selfdood van haar 19-jarige dogter, Jessica.

Nuut by Protea Boekhuis: Kom ons loop weg deur Erika Murray-Theron

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-09-28

In 2001 verander Erika Murray-Theron se lewe onherroeplik toe haar man, Tom, met Parkinsonsiekte gediagnoseer word.

Nuut by Protea Boekhuis: Is mos oos deur Jaco Alant

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-09-28

Is mos oos is ’n surrealistiese, byna absurde roman; ’n verhaal van verandering wat ontvou in die spel van name en die vervloeiing van uiterstes: hede/verlede, man/vrou, leuen/waarheid, lewe/dood.

New from Faber & Faber: Beautiful world, where are you by Sally Rooney

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-09-28

Alice, Felix, Eileen and Simon are still young – but life is catching up with them. They desire each other, they delude each other, they get together, they break apart.

Kennisgewing: US is gasheer vir taalkollokwium vir openbare universiteite

LitNet Akademies en skole 2021-09-27

Hierdie kollokwium is die eerste in ’n reeks geleenthede wat universiteite gaan aanbied oor die nuwe taalbeleid vir hoëronderwysinstellings. Ter viering van die geleenthede en moontlikhede wat meertaligheid inhou, bied die US se Afdeling vir Leer- en Onderrigverryking weer vanjaar ’n Taaldag, op 30 September, vir personeel en studente aan.

LitNet: Die taal wat ons erf

LitNet Nuusbrief 2021-09-23

LitNet: Die taal wat ons erf

Fresh off the press: Black consciousness by Hlumelo Biko

LitNet Books and writers 2021-09-23

In this deeply personal book, Hlumelo Biko, who was born of Steve and Mamphela’s union, movingly recounts his parents’ love story and how the BCM’s message of black self-love and self-reliance helped to change the course of South African history.

Press release: Celebrating the art of African animation on a global stage at Cape Town International Animation Festival

LitNet Lifestyle and entertainment 2021-09-23

Proudly presented by Animation SA, the ninth Cape Town International Animation Festival (CTIAF) takes place from 1 to 3 October online and in-person at the Old Biscuit Mill in Woodstock.

Persverklaring: Coenie en Deon bring spesiale Kerskonsert na Oudtshoorn

LitNet KKNK 2021-09-21

Coenie de Villiers en Deon Meyer het spesiaal vir die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) én Oudtshoorn ’n vroeë Kerskonsert saamgestel om die Kersgety in te wy.

Persverklaring: Nou of nooit vir Dowwe Dolla-aanhangers

LitNet KKNK 2021-09-21

"Wokeness staan sterk en kunstenaars is sonder werk, Cyril se paddas is in die pot en Ace is besig om te plot. Eskom se volgende reddingspakket is ’n hamper met Blitz & charcoal..."

Top