Press release: An unsettled time – an invitation to reimagine heritage with Simon van Schalkwyk
2021-09-21How do we celebrate Heritage Day (24 September) in an unsettled time? In the face of a pandemic, ideas of identity seem as superfluous and dangerous as flames on Braai Day. Simon van Schalkwyk’s debut collection, Transcontinental delay, is the most fitting recommendation in Heritage Month.
Persverklaring: Suidoosterfees vier Erfenismaand op hoë noot
2021-09-21Die Suidoosterfees en Stad Kaapstad vier Erfenismaand met twee Lockdown Legato-aanbiedings. Kaapsentriek en Maestro’s en mentors sal vanaf 21 September 2021 weekliks gratis aanlyn as musiekvideo’s op die Suidoosterfees se sosialemediaplatforms aan die publiek vrygestel word.
Nuut by Lux Verbi: ’n Sonneblom vir elke dag deur Susan Coetzer
2021-09-21Die wêreld het meer sonneblommense nodig – mense wat hulle koppe na die Son toe draai, mense wat meer soos Hy wil wees.
Nuut by Tafelberg: Herontdek jou selfvertroue deur Rolene Strauss
2021-09-21Rolene se sewe beproefde stappe vir vroue op soek na die moed om hul drome vreesloos na te jaag, kan ook jóú lewe verander.
New from Penguin: The living deserts of southern Africa by Barry Lovegrove
2021-09-21Living deserts is a compelling, in-depth read that is accessible to both the serious student and academic as well as the interested nature lover.
Nuut by Naledi: Landluisteraar deur Carina van der Walt
2021-09-21Landluisteraar is Carina van der Walt se debuutbundel in Suid-Afrika. Die bundel bevat toeganklike gedigte soos strome klank deur ’n dorre landskap.
New from Naledi: I wish I’d said ... Vol. IV, edited by Johann de Lange and Rethabile Possa-Mogoera
2021-09-21The fourth annual AVBOB Poetry Competition coincided with the first year of the COVID-19 pandemic in 2020. Yet the competition attracted a record number of entries. An excess of 41 000 poems were entered by writers between 7 and 98 years of age.
Nuut by Flyleaf: Die spore van Gert Saggiestrap deur Marco Botha
2021-09-21’n Naam is nie net ’n roepding nie. Dis ’n ding wat jóú roep. Só het oom Dahm vir Gert Saggiestrap terug lewe toe probeer bearbei.
Nuut by Penguin: Op ’n mooi dag deur Irna van Zyl
2021-09-21Met Louw Roodt se verdwyning ná ’n werkgeselligheid word Kristien Liebenberg se grootste vrees bewaarheid: Haar lewensmaat kom nie huis toe nie.
ATKV-Prosaprys bekend, Woordveertjies vir spanningslektuur en niefiksie
2021-09-17“Die ATKV is dankbaar vir elke skrywer wat vir Afrikaanse lesers die geleentheid te gee om hul horisonne te verbreed al was dit net met reise op die rusbank. Baie geluk aan elke wenner.”
ATKV-Woordveertjies vir poësie, drama en taalgidse
2021-09-16ATKV-Woordveertjies vir poësie, drama en taalgidse is vandag toegeken.
Persverklaring: Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns betreur die afsterwe van Pieter Fourie
2021-09-16Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns betreur die oorlye van Pieter Fourie, een van Afrikaans se belangrikste dramaturge wat die Afrikaanse dramaliteratuur op ’n eie en unieke wyse verryk het.
Persverklaring: Geniet eksklusiewe musiekreeks in Virtuele Absa Kuierkamer
2021-09-16"’n Spesiale en eksklusiewe musiekreeks met Zolani Mahola, Jitsvinger en Native Young wag op musiekliefhebbers in die Virtuele Absa Kuierkamer, ’n eerste van sy soort."
Persverklaring: Absa loods virtuele Kuierkamer vir aanlyn KKNK
2021-09-16Absa loods vanjaar ’n virtuele weergawe van hulle immergewilde Absa Kuierkamer, as deel van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se aanlyn fees vanaf September.
