Die wenners van die Wesens-kompetisie bekend
2021-07-05LitNet se redaksie en die skeppende agentskap The Suits is baie dankbaar vir die moeite wat met die inskrywings gedoen is. Dit is vir die redaksie ’n groot plesier om die weninskrywings aan te kondig.
Persverklaring: Virtuele bekendstelling van Breyten Breytenbach se kunsuitstalling Skeursels en ’n volksboekie of ’n traktaat Hokhokaai fragmente
2021-07-02Breyten Breytenbach het Kobus Coetzee, ’n jong kunstenaar van Wellington, genooi om sy kunswerke saam met hom uit te stal. Die kunswerke sal van Saterdag 10 Julie in die Breytenbach Galery en aanlyn gesien en gekoop kan word.
First sip: Blues for the white man by Fred de Vries
2021-07-02"A fascinating, insightful journey through time and space, Blues for the white man is a celebration of multiculturalism and a plea for white people to do some ‘second line dancing’ for a change."
Persverklaring: Wenner van die Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse poësie vir 2021
2021-06-30Die wenner van die Ingrid Jonker-prys vir 2021 is pas aangekondig.
LitNet: Sondagoggend en nege Post-Its van Petra
2021-06-30LitNet: Sondagoggend en nege Post-Its van Petra
Mediaverklaring: TRIBUO-fonds bly wawyd wakker vir die kunste
2021-06-30Met Tribuo Wawyd Wakker/Tribuo Wide Awake gaan ses akteurs vanaf Vrydag 2 Julie tot Saterdag 3 Julie deurnag repeteer en improviseer tot hulle ’n verhoogstuk geskep het.
Op die redakteur se lessenaar: 25–30 Junie 2021
2021-06-30Hier is die jongste pasgepubliseerde boeke wat op die redaksie se lessenaar beland het.
New from Mathews and Associates: Musings on the work of Mathews and Associates Architects
2021-06-30To commemorate two decades of design, Pieter Mathews and his team have selected a diverse range of building types from more than 300 projects completed over the past 20 years.
New from Naledi: Raka (NP van Wyk Louw) translated by Iván Kovács
2021-06-30NP Van Wyk Louw’s Raka is probably his best-known and most beautiful poetic creation. It has inspired musical compositions, radio plays as well as a ballet.
New from Jonathan Ball Publishers: When they came for me by John R Schlapobersky
2021-06-30In 1969, while a student at Wits University, John Schlapobersky was arrested for opposing apartheid and was tortured, detained and eventually deported. Interrogated through sleep deprivation, he later wrote secretly in solitary confinement about the struggle for survival.
New from Tafelberg: That’s not what I meant! by Leah Sefor
2021-06-30What if you could learn a new way of communicating that could instantly improve all of the relationships in your life? If you are fighting with your partner, feeling disconnected from your family, getting frustrated with colleagues and experiencing misunderstandings with your friends, you need to read this book.
LitNet: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
2021-06-30LitNet wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | LitNet would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.
Pasverskyn: Dol heuning deur SJ Naudé
2021-06-30Die verhale in Dol heuning kring soos breedtegrade om ’n aardbol uit – van Suid-Afrika na Ysland, die Belgiese platteland en die Italiaanse Alpe.
ATKV is dáár vir jou. Woes lekker. Duidelik.
2021-06-29"Wanneer jy jouself ontwikkel en groei, word jy ’n volronde mens. ’n Mens wat dan danksy nuwe vaardighede en kennis ’n verskil kan gaan maak. Die ATKV het in elke fase van jou lewe ’n ontwikkelingsgeleentheid vir jou en die mense naaste aan jou."
Press release: Generation Africa film Zinder wins!
2021-06-29The Generation Africa film Zinder wins the Adiaha award for best documentary film by an African woman at the Encounters South African international documentary festival.
