LitNet

LitNet

Persverklaring: Ingrid Jonker-prys – kortlys 2021

LitNet Boeke en skrywers 2021-06-15

Die kortlys vir die Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse debuutdigbundels wat in 2019 en 2020 gepubliseer is, is pas bekend gemaak. Die prys word jaarliks beurtelings aan ’n Afrikaanse of ’n Engelse debuutdigbundel toegeken.

ALV-kongres 2021: Oproep vir referaatvoorstelle

LitNet Akademies en skole 2021-06-15

Daar is besluit om vanjaar se ALV-kongres aanlyn te hou weens die onsekerheid rondom Covid-19. Referaatvoorstelle word tot 31 Julie 2021 ingewag.

Persverklaring: Eerste Afrikaanse COVID-19-digbundel bekendgestel

LitNet KKNK 2021-06-11

Maskers en mure is ’n bloemlesing gedigte wat spesifiek saamgestel is om hierdie tydperk in die wêreldgeskiedenis vas te vang. Gepubliseerde én onbekende digters kon werk voorlê.

Wiskunde: graad 8, tweedekwartaal-vraestel en -memo

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2021-06-11

Is jy in graad 8 en wil jy hierdie kwartaal wiskunde baasraak? LitNet het gratis hulp. Klik op die skakel hier onder en laai Lee-Ann West se oefenvraestel en memo vir die tweede kwartaal af.

LitNet: Stemme

LitNet Nuusbrief 2021-06-10

LitNet: Stemme

Pasverskyn: Skoolleierskap en die skep van produktiewe leerruimtes in skole deur Johann Burger en Aslam Fataar

LitNet Boeke en skrywers 2021-06-10

Hierdie boek dien as ’n hulpbron of roetekaart vir enige student, opvoeder, onderwysdistrikspersoneellid of enige ander persoon wat by die onderrig en opvoeding van mense betrokke is en na verbeterde leeruitkomstes streef.

Persverklaring: Spoorlangs is Andries Bezuidenhout se vierde solo-album

LitNet Musiek 2021-06-10

"Grasdakke is wonderlik vir akoestiek en rondawels het nie hoeke waar weerbarstige basfrekwensies kan gaan sit en saamsweer nie."

Stemme: LitNet se monoloogprojek met Suidoosterfees, KKNK en NATi

LitNet Menings 2021-06-10

Stemme, LitNet se monoloogprojek, word in samewerking met die Suidoosterfees, KKNK en NATi aangebied. Tien Afrikaanse dramaturge is genader om kort, kragtige monoloë te skryf. Agt daarvan word op 19 Junie 2021 vanaf 17:00 in die Iziko Slawemuseum in Kaapstad opgevoer en verfilm.

Nuut by Kwela: Een of ander held deur Zirk van den Berg

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-06-10

Nuut by Kwela: Een of ander held deur Zirk van den Berg

Nuut by Human & Rousseau: Die uil in die ysbos deur Susan Coetzer

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-06-10

Nuut by Human & Rousseau: Die uil in die ysbos deur Susan Coetzer

Nuut by African Sun Media: Skoolleierskap en die skep van produktiewe leerruimtes in skole deur Johann Burger en Aslam Fataar

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-06-10

Nuut by African Sun Media: Skoolleierskap en die skep van produktiewe leerruimtes in skole deur Johann Burger en Aslam Fataar

Nuut by Protea Boekhuis: Die beste kinderverse van Tienie Holloway, saamgestel deur Wendy Maartens

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2021-06-10

Nuut by Protea Boekhuis: Die beste kinderverse van Tienie Holloway, saamgestel deur Wendy Maartens

Persverklaring: Aanlyn werkswinkel oor lokatiewe literatuur aangebied

LitNet ATKV-Portaal 2021-06-08

Die komende kursus in die beplanning en loodsing van lokatieweliteratuurprojekte word vir aanlyn aanbieding beoog om oor drie Saterdae te strek: 17 Julie, 31 Julie en 21 Augustus 2021.

Persverklaring: Die voordele van eierwit – aanlyn

LitNet Teater 2021-06-08

Margit Meyer-Rödenbeck en Marion Holm. Twee name wat jou klaar laat lag, al lees jy dit net. En wanneer laas het jy die kans gehad om hulle op ’n verhoog te geniet? Kaartjies kos R100 en kan bespreek word by webtickets.   

Press release: Online launch of Portaits of pain by Melanie Moen

LitNet Books and writers 2021-06-08

Imbali Academic Publishers and Graffiti Books invite you to the online launch of Portaits of pain by Melanie Moen. Karin Schimke will be in conversation to her.

Top