Persverklaring: Inskrywings vir die 2022 Woordfees-kortverhaalkompetisie ingewag
2021-07-30Die sluitingsdatum vir inskrywings is om 17:00 op 30 September 2021. | The closing date for entries is 30 September 2021 at 17:00.
Pasverskyn: Kuifie en die Pikaro’s deur Hergé
2021-07-29In Kuifie en die Pikaro’s word Bianca Castafiore en haar gevolg tydens haar toer deur Suid-Amerika in hegtenis geneem. Sy word aangekla daarvan dat sy die regering van generaal Tapioca omver wil werp.
USAN 2022: Kongres vir jong navorsers
2021-07-29Die US se Departement Afrikaans en Nederlands bied van 19 tot 21 Januarie 2022 weer ’n kongres vir nagraadse studente en jong navorsers aan. Dit is ’n geleentheid vir jong navorsers om hulle navorsing gebaseer op hulle nagraadse studie met akademiese eweknieë te deel. Lees hier hoe om deel te neem.
KABV-Afrikaansvraestel, graad 12: hersiening van die tweede kwartaal se werk
2021-07-28Is jy in graad 12 en skryf jy hierdie week eksamen? LitNet kan help. Hier is ’n gratis oefenvraestel en memo deur Janie de Bruin wat jou kan help met jou voorbereiding!
IEB-Afrikaansvraestel, graad 10: hersiening van die tweede kwartaal se werk
2021-07-26Is jy in graad 10 en skryf jy hierdie week eksamen? LitNet kan help. Hier is ’n gratis oefenvraestel en memo deur Janie de Bruin wat jou kan help met jou voorbereiding!
Press release: The first trilingual dictionary of Kaaps
2021-07-26The Centre for Multilingualism and Diversities Research (CMDR) at the University of the Western Cape and Heal the Hood Project (HTH, a community NGO) are pleased to announce the launch of the Trilingual Dictionary of Kaaps (TDK) project. The Trilingual Dictionary of Kaaps (TDK) is a descriptive corpus project that will develop the first dictionary of Kaaps.
First sip: Thinking the future by Clem Sunter and Mitch Ilbury
2021-07-26"You might not be able to stop the event from happening, but you can avoid being blindsided by it."
Press release: The fifth AVBOB poetry competition offers you a chance to shine!
2021-07-23Enter up to ten poems between 1 August and 30 November 2021. Your poem could be the next winner in your mother tongue!
IEB-Afrikaansvraestel, graad 9: hersiening van die tweede kwartaal se werk
2021-07-23Is jy in graad 9 en skryf jy volgende week eksamen? LitNet kan help. Hier is ’n gratis oefenvraestel en memo wat jou kan help met jou voorbereiding!
Wiskunde met LitNet op YouTube
2021-07-23Skryf jy volgende week eksamen? LitNet kan jou help. Hier is ’n speellys van wiskundevideo’s op LitNet se YouTube-kanaal. Onthou om in te teken!
Press release: Winners of the AVBOB poetry youth month mini-competition
2021-07-23It is notable that all three winners matriculated in 2020. All revealed their wistful wishes, words of wisdom, and aching worries in tender and touching poems.
Hier is die wenners van LitNet se Skole-skryfkompetisie met Fanie Viljoen
2021-07-23Kyk hier wie die gelukkige wenners van LitNet se Skole-skryfkompetisie saam met Fanie Viljoen is. Wenners ontvang elk R3 000 en ’n boekpakkie met die komplimente van Penguin Random House SA.
Book launch: Mother Earth, Mother Africa & mission
2021-07-23Join us as we celebrate the launch of Mother Earth, Mother Africa & missions on 26 July. The editors, Seblewengel Daniel, Mmapula Diana Kebaneilwe and Angeline Savala, will speak to Christina Landman, Beverley Haddad, Musa Wenkosi Dube and Esther Mombo about this important publication.
