Nuut by Protea Boekhuis: Die kroniek van die wolkperde: Bewakers van towerkuns deur Chris Riddell

  • 0

Ontmoet die bewakers van die towerkuns. Zam, Febe en Batseba is drie kinders wat nog nie weet oor hoeveel towerkrag hulle beskik nie. In ’n plek waar sprokies hulle nie gedra nie, span die vyande van towerkuns saam om dit te vernietig. Tensy die drie dapper bewakers terugveg en in die onmoontlike glo, gaan towerkuns en die geheimsinnige wolkperde binnekort verdwyn …

Bewakers van towerkuns is die eerste boek in hierdie opwindende nuwe avontuurreeks deur Chris Riddell.

Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top