Fresh off the press: Out of Quatro by Luthando Dyasop
2021-08-11After years of torture, he is eventually released, then he begins his battle for vindication. Out of Quatro is a story not only about Dyasop’s extraordinary life, but also about a tumultuous time in ANC history.
Persverklaring: Digbundel vloei uit SA en VK kulturele samewerking
2021-08-10’n Gemeenskap van vroue het vroeër vanjaar ’n vierdelige virtuele reis onderneem met ’n reeks stimulerende werkswinkels en gesprekke waarin hulle geluister, gedeel en uit mekaar se verhale geleer het.
Persverklaring: Sterreval by Die Boer-restaurantteater
2021-08-10Na die groot sukses van die eerste digbundelvertoning Warmer voor die tuimeldroër stel Danie du Toit sy tweede digbundel bekend.
Persverklaring: Enkele dae oor om op tweede konsepweergawe van US se hersiene Taalbeleid kommentaar te lewer
2021-08-10Belangstellendes het enkele dae oor om kommentaar te lewer op die tweede konsepweergawe van die Universiteit Stellenbosch (US) se hersiene Taalbeleid (2016).
Persverklaring van die kykNET-Rapport-boekpryse 2021: Hier is die kortlyste
2021-08-10Die kortlyste vir die kykNET-Rapport-boekpryse vir Afrikaanse fiksie en niefiksie wat in 2020 verskyn het, is pas bekend gemaak.
Graad 7, hersiening van die eerste- en tweede kwartaal se werk: Wiskunde
2021-08-05Is jy in graad 7 en moet jy nog jou eksamens van die tweede kwartaal skryf voordat julle met die derde kwartaal se werk kan begin? Hersien jou werk met hierdie vraestelle wat deur Lee-Ann West opgestel is.
Fresh off the press: Thinking the future by Clem Sunter and Mitch Ilbury
2021-08-04Every decision we make is a decision about the future. We constantly make choices that affect the next week, year or decade, but get blinded by what we want or expect the future to be.
Nuut by Lux Verbi: Leef jou nuwe lied deur Sonja Goldberg en Elsa Winckler
2021-08-03Ontdek ’n nuwe lied in jou hart deur hierdie 200 dagstukkies en weet Hy is daar vir jou.
Nuut by Tafelberg: Die getuienis deur Francois Smith
2021-08-03Die getuienis is ’n egpaar se verslag van ’n reis. Dit is die verslag van drome en visioene, van wonderwerke en vloeke, van bloedverwantskappe en sluimerende woede.
New from Kwela: Out of Quatro by Luthando Dyasop
2021-08-03Out of Quatro is a story not only about Dyasop’s extraordinary life, but also about a tumultuous time in ANC history.
New from Penguin: Future-proof yourself by Nikki Bush
2021-08-03This book will guide you to the best possible outcome. Disruption is never comfortable, but regardless of whether it is positive or negative, it is a catalyst for change.
New from Penguin: Your 12-week Body & Mind Transformation by Bernadine Douglas
2021-08-03Each week features a healthy, nourishing and delicious meal plan that is low in sugar, quick and easy to prepare, and suitable for the whole family to enjoy.
New from Penguin: Thinking the future by Clem Sunter and Mitch Ilbury
2021-08-03The goal of constructive futurism is not to forecast specific events, but to plot a series of scenarios that show what could happen.
Persverklaring: Skryf in vir kykNET se Wie word ’n miljoenêr?
2021-07-30Wie het gesê jy kan nie oornag ’n miljoenêr word nie? Komaan. Vat ’n kans! Vinnigste vingers eerste. Inskrywings sluit 6 Augustus 2021.
