Fresh off the press: Our long walk to economic freedom
2021-05-12"How did Einstein help create Eskom? Why can an Indonesian volcano explain the Great Trek? What do King Zwelithini and Charlemagne have in common?"
Miniseminaar: Die 2020-Bybelvertaling
2021-05-12In hierdie miniseminaar bespreek kundiges wat by die 2020-Bybelvertaling in Afrikaans betrokke was, aspekte waarmee hulle tydens die vertaalproses te doen gekry het. Die rol van taal en kultuur in die omgang met brontekste van die Ou en Nuwe Testament, asook die literêre en taalkundige aspekte van die vertaling, word onder die soeklig geplaas.
Tafelberg nooi jou na die aanlynbekendstelling van Nootvat. Kwashaal. Stapel.
2021-05-11Tafelberg nooi jou na die aanlynbekendstelling van Bernard Odendaal se Nootvat. Kwashaal. Stapel.
Foto’s: Oorhandiging van die 2021 UJ-pryse aan Ryan Pedro en Willem Anker
2021-05-11Kyk na foto’s van die 2021 UJ-pryse wat op 7 Mei 2021 in Johannesburg aan Ryan Pedro en Willem Anker toegeken is.
UJ-pryse 2021: Video van die prysoorhandigingsgeleentheid
2021-05-11Die UJ-pryse vir 2021 is op 7 Mei 2021 toegeken. Hier is ’n video van die toekenningsgeleentheid.
Perversklaring en uitnodiging: Met een voet in die Bybel-boekbekendstelling
2021-05-10Alle belangstellendes word uitgenooi na die bekendstelling van Met een voet in die Bybel op 15 Mei 2021. Die publikasie van hierdie boek is moontlik gemaak deur die ondersteuning van die SA Akademie.
Select Musiek se moedersdagvideo’s
2021-05-07"Mag elke vrou ekstra liefde en bederf ervaar op ’n baie spesiale dag. Elkeen word so baie waardeer."
WAT 95: Bekendstelling van Deel XVI
2021-05-07Die WAT het pas Deel XVI tydens ’n aanlyn geleentheid bekendgestel, presies 70 jaar nadat die eerste deel op 7 Mei 1951 verskyn het. Tydens dieselfde geleentheid is die 95ste jaar sedert die stigting van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal gevier. Hier is toesprake en foto’s van die geleentheid.
Pasverskyn: Dinge van hond ’n hond deur SP Benjamin
2021-05-06Maar wat het werklik daardie aand op Gatlek gebeur?
Persverklaring: NATi se jong sterre skitter by Suidoosterfees
2021-05-06Sewe jong dramaturge se verhoogstukke is die afgelope naweek tydens die 18de Suidoosterfees vir die eerste keer op die planke gebring.
Persverklaring: Suidoosterfees dankbaar vir vertroue en uitstekende ondersteuning
2021-05-06Die 18de Suidoosterfees, wat pas van 26 April tot 2 Mei in Kaapstad plaasgevind het, spog met ’n gemiddelde produksiebywoningsyfer van 94%.
Press release ‒ Programme: ArtFluence Human Rights Festival
2021-05-04The inaugural ArtFluence Human Rights Festival (5‒8 May 2021) will focus on arts, constitution and democracy. This online festival, presented by the Centre for Creative Arts (CCA) in partnership with the Embassy of the Netherlands, will be live-streamed.
Persverklaring: Kyk wie praat – weet jy hoe ’n kind se kop werk?
2021-05-04Neem solank ‘n video van nie langer as twee minute nie van jouself op – vertel ons meer van jouself, of daar ’n spesiale kind of kinders in jou lewe is en hoekom jy dink jy die regte deelnemer vir so ’n program is.
