Persverklaring: Sterreval by Die Boer-restaurantteater

  • 0

Na die groot sukses van die eerste digbundelvertoning Warmer voor die tuimeldroër stel Danie du Toit sy tweede digbundel bekend. Dis ’n storm van vuurvliegies, klanke en hardop-gedagtes oor die liedjies wat hy al vir amper ’n dekade sing. In hierdie vertoning betower Danie met woorde, songs, stories en ’n vers of twee.

By die Boer restaurant teater op 25 en 26 Aug om 20:00.

Kaartjies kos R200 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com.

Lees ook:

Danie van Spoegwolf opgewonde oor debuutdigbundel

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top