Persvrystelling: Mondelings bring skrywers op Stellenbosse stoep byeen
2021-02-12Storievrate en smulpape kan uitsien na ’n reeks skrywersgeleenthede wat weekliks vanaf Maart op een van die mooiste stoepe in Stellenbosch aangebied word. Met sonsondergang op die Bolandse berge, sal gaste in ’n intieme atmosfeer aansit saam met hul gunstelingskrywers.
Pasverskyn: Drol innie drinkwater deur Churchil Naudé
2021-02-10Almal word oor dieselfde kam geskeer en soos hyself tereg sê, hy is gemeng en sy voorouers is beide die stigters van apartheid, sowel as die slagoffers van apartheid. Hy sien homself eerder as ’n mens met ’n opinie as ’n mens met ’n sekere velkleur wat ’n opinie het.
Press release: Announcement of the winner of the Philida Literary Award in 2021
2021-02-10The Philida Literary Award is awarded annually to a writer mid-career for an oeuvre of between three and five books of any genre.
Persvrystelling: Die 11de kykNET Fiëstas – hier is die benoemdes
2021-02-10In 2020 het die deelnemende feeste – Toyota US Woordfees, KKNK, Suidoosterfees, Innibos, Vrystaatfees en Aardklop – kreatiewe maniere asook formate gevind om steeds die kunste na gehore te bring.
Persvrystelling: Teatermakers en dansers neem STANDpunt in | Press release: Theatremakers and dancers Take-a-STAND
2021-02-08
Mediavrystelling: Só kan jy opsaal vir Afrikaans digitaal
2021-02-08Hierdie gewilde AWS-opleiding maak deel uit van VivA se Teksredaksieportaal, wat spesifiek geskep is om in die behoeftes van taalwerkers soos vertalers, teksredakteurs, skrywers, onderwysers, predikante, ensovoorts te voorsien.
Persvrystelling: Belê só in akademiese oorbruggingsjaar ná skool
2021-02-08Vir diegene wat universiteit toe wil gaan, maar nie aan die toelatingsvereistes voldoen nie, bied ’n akademiese oorbruggingsjaar by ’n unieke Noord-Kaapse tersiêre instelling dalk ’n keuse.
Persvrystelling: ’n Huldeblyk aan ons First Lady of Song
2021-02-08Die Suidoosterfees en kykNET beplan ’n produksie om Sibongile Khumalo se bydrae tot die kunste te eer. Verskeie feeskunstenaars sal daaraan deelneem, asook kore wat by die fees se kompetisie gebaat het. Feesgangers kan die media en die Suidoosterfees se sosialemedia-platforms dopdou vir meer inligting oor die produksie.
Persvrystelling: Die Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse poësie 2021
2021-02-05Digters of hul uitgewers word uitgenooi om in te skryf vir die Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse poësie van 2021.
Persvrystelling: Laat jou gedig die lig sien | Bring your poems to light
2021-02-05Vir diegene wat dalk soms ’n bietjie dig voel as hulle pen op papier of vinger op sleutelbord plaas om ’n gedig op te tower, bied die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) weereens ’n poëtiese oplossing: ’n virtuele werkswinkel met die geliefde digkunskenner Bernard Odendaal op Dinsdag 30 Maart 2021.
Pasverskyn: Tesourus van Afrikaans deur LG de Stadler en A de Stadler
2021-02-03Die splinternuwe heruitgawe van die Tesourus van Afrikaans gee met meer as 140 000 inskrywings 'n uitstekende beeld van die besondere ontwikkeling en die wyse waarop die taal aangepas en gegroei het die afgelope 20 jaar.
Persvrystelling: Die Woordfees Kunstenaarsweek wil nuwe hoop en nuwe werk skep
2021-02-03In die eerste Woordfees Kunstenaarsweek sal kunstenaars die geleentheid kry om hul vaardighede, idees en konsepte te slyp en te verfyn onder leiding van vooraanstaande fasiliteerders, waaronder die teatermakers Andrew Buckland en Sylvaine Strike, die danser-choreograaf Gregory Maqoma en die digter en verhoogkunstenaar Jolyn Phillips.
Press release: The How Now Brown Cow Writer's Collective
2021-02-01A new writing programme launched by theatre production company How Now Brown Cow will encourage the creation of twelve new works by South African playwrights.
