LitNet

LitNet

Krities Afrikaans: 91 geakkrediteerde artikels in 2020

LitNet Akademies en skole 2020-12-23

Daar het hierdie jaar 91 geakkrediteerde artikels met 2 470 bladsye se navorsing in Afrikaans in LitNet Akademies verskyn. Die derde uitgawe van 2020 is nou beskikbaar – lees die artikels gratis op LitNet.

Fresh off the press: The history of man by Siphiwe Gloria Ndlovu

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2020-12-23

Prize-winning novelist Siphiwe Gloria Ndlovu traces Emil’s life from boyhood to manhood – from his days at a privileged boarding school with the motto ‘It is here that boys become the men of history’, to his falling in love with the ever-elusive Marion, whose free-spirited nature has dire consequences for his heart – all the while showing how Emil becomes a man apart.

Mediaverklaring: ’n “Venster” op vreemde tye

LitNet Musiek 2020-12-23

In hierdie tyd van begrensing en inperking deel Willemien haar musiekvideo “Venster” met LitNet se lesers.

Call for Submissions: Reconsidering literatures, directions in South African Literary Studies | Oproep om bydraes: letterkundes heroorweeg, rigtings in die Suid-Afrikaanse literatuurstudie

LitNet Akademies en skole 2020-12-22

Contributions can be in English or Afrikaans. Abstracts of around 300 words should be submitted by 1 March 2021. | Bydraes kan in Afrikaans of Engels wees. Opsommings van ongeveer 300 woorde moet voorgelê word teen 1 Maart 2021.

Persverklaring: Vervaardigers van Toorbos vra ondersteuning vir inskrywing by 2021 se Oscar-toekennings

LitNet Film 2020-12-21

"Die kwessie van vrouebemagtiging en -identiteit, asook ’n sentrale omgewingstema, sluit baie nou aan by vandag se tydsgees. Die film het ’n baie goeie kans om genomineer te word indien ons almal ons deel doen om dit daar te kry."

Mediavrystelling: Kurt Darren en vriende vier die goeie ou dae met ’n braai

LitNet Musiek 2020-12-21

Kurt het sy goeie vriende genooi vir ’n lekker saamkuierbraai om “Die goeie ou dae” te vier. Vriende soos Juanita du Plessis, Ricus Nel, Die Campbells, Jo Black, Martin Bester en nog meer verskyn in dié nuwe musiekvideo.

Persvrystelling: KKNK 2021 vir eers uitgestel as gevolg van pandemie

LitNet KKNK 2020-12-18

Die bestuur en direksie van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) het na deeglike besinning en met inagneming van die onsekerheid rondom die Covid-19-pandemie besluit om die fees wat vanaf 31 Maart tot 6 April sou plaasvind, vir eers uit te stel.

LitNet: COVID-19 vorentoe

LitNet Nuusbrief 2020-12-17

LitNet: COVID-19 vorentoe

Pasverskyn: Stories – dik dun thick thin deur Nataniël

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-12-17

’n Splinternuwe, skitterende versameling kortverhale deur Nataniël.

A promised land: We have a winner!

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2020-12-17

We hope the book brings joy and inspiration over the festive season.

Mediaverklaring: Klein Karoo Klassique span saam met die Suid-Afrikaanse Nasionale Jeugorkes vir ’n eksklusiewe aanlyn Adventskonsert

LitNet KKNK 2020-12-15

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Jeugorkes (SANJO) se jaarlikse Adventskonsert word vanjaar aanlyn gehou – en vir die eerste keer aangebied in vennootskap met Klein Karoo Klassique en die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK).

Persvrystelling: kykNET bring animasieflieks oorgeklank in Afrikaans vir die jongspan

LitNet kykNET Portaal 2020-12-15

Vanaf vroeg-Januarie 2021 saai kykNET splinternuwe oorgeklankte animasieflieks in Afrikaans uit. Die tradisie van animasie oorgeklank in Afrikaans strek dekades terug, waarvan gunstelinge soos Heidi ’n gesogte plek in die kanon van Afrikaanse televisievermaak het.

First sip: The Afrikaners, a concise history by Hermann Giliomee

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2020-12-14

"On 1 January 1827 English became the only official language in the courts. Evidence in Dutch or Afrikaans was translated. The British jury system was imported and members of the jury were required to be proficient in English."

Mediavrystelling: Taalmonument bied opleiding oor boekherstel en -bindery aan

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2020-12-14

Wentzel, ’n gekwalifiseerde meesterboekbinder met meer as 45 jaar se ondervinding, bied ’n inleidende kursus oor die herstel van ou hardebandboeke van 24 tot 26 Februarie 2021 aan en van 29 tot 31 Maart 2021 bied hy ook ’n gevorderde kursus by die ATM aan.

Mediaverklaring: Kraakvars-kykgenot in Januarie – VIA is in hoogste rat!

LitNet TV 2020-12-14

VIA bied ’n voorsmakie van dit wat in Januarie jou TV-skerm gaan tref.

Top