Persverklaring: Spoorlangs is Andries Bezuidenhout se vierde solo-album
2021-06-10"Grasdakke is wonderlik vir akoestiek en rondawels het nie hoeke waar weerbarstige basfrekwensies kan gaan sit en saamsweer nie."
Stemme: LitNet se monoloogprojek met Suidoosterfees, KKNK en NATi
2021-06-10Stemme, LitNet se monoloogprojek, word in samewerking met die Suidoosterfees, KKNK en NATi aangebied. Tien Afrikaanse dramaturge is genader om kort, kragtige monoloë te skryf. Agt daarvan word op 19 Junie 2021 vanaf 17:00 in die Iziko Slawemuseum in Kaapstad opgevoer en verfilm.
Nuut by Kwela: Een of ander held deur Zirk van den Berg
2021-06-10Nuut by Kwela: Een of ander held deur Zirk van den Berg
Nuut by Human & Rousseau: Die uil in die ysbos deur Susan Coetzer
2021-06-10Nuut by Human & Rousseau: Die uil in die ysbos deur Susan Coetzer
Nuut by African Sun Media: Skoolleierskap en die skep van produktiewe leerruimtes in skole deur Johann Burger en Aslam Fataar
2021-06-10Nuut by African Sun Media: Skoolleierskap en die skep van produktiewe leerruimtes in skole deur Johann Burger en Aslam Fataar
Nuut by Protea Boekhuis: Die beste kinderverse van Tienie Holloway, saamgestel deur Wendy Maartens
2021-06-10Nuut by Protea Boekhuis: Die beste kinderverse van Tienie Holloway, saamgestel deur Wendy Maartens
Persverklaring: Aanlyn werkswinkel oor lokatiewe literatuur aangebied
2021-06-08Die komende kursus in die beplanning en loodsing van lokatieweliteratuurprojekte word vir aanlyn aanbieding beoog om oor drie Saterdae te strek: 17 Julie, 31 Julie en 21 Augustus 2021.
Persverklaring: Die voordele van eierwit – aanlyn
2021-06-08Margit Meyer-Rödenbeck en Marion Holm. Twee name wat jou klaar laat lag, al lees jy dit net. En wanneer laas het jy die kans gehad om hulle op ’n verhoog te geniet? Kaartjies kos R100 en kan bespreek word by webtickets.
Press release: Online launch of Portaits of pain by Melanie Moen
2021-06-08Imbali Academic Publishers and Graffiti Books invite you to the online launch of Portaits of pain by Melanie Moen. Karin Schimke will be in conversation to her.
Persverklaring: Op Jeugdag neem die Suidoosterfees jou terug skool toe
2021-06-08Op Jeugdag 2021 neem die Suidoosterfees, KKNK en NATi teaterliefhebbers terug skool toe. Die klaskamer is ’n reeks kort plek-spesifieke produksies wat in verskillende ruimtes van Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad aangebied word. Vertonings vind op 16 en 19 Junie om 11:00 en 15:00 plaas.
First sip: Nation on the couch by Wahbie Long
2021-06-08"For much of the apartheid period — characterised by that special type of colonialism imposed from within — the German shepherd was, statistically speaking, the nation’s most popular breed. The white public wanted large, aggressive dogs to allay widespread fears of a black deluge overwhelming them."
Persvrystelling: Uitnodiging aan liriekskrywers wat eg Suid-Afrikaanse klanke skep
2021-06-07Die Jakes Gerwel Stigting en die Suidoosterfees nooi liriekskrywers en sangers wat oorspronklike liedjies in Afrikaans, Engels of isiXhosa skep om aansoek te doen vir deelname aan ’n uitgebreide mentorskapprogram. Die klem van die projek val op eg Suid-Afrikaanse klanke en vars lirieke.
Eerste slukkie: Verhale van hoop
2021-06-04"Ek is nie ’n kenner van die verskillende psigiatriese siektes nie, maar ek is ’n ma en ek het ’n kenner geword om my dogter te kan verstaan. Sy vertel graag dat ek voor haar weet wanneer sy ’n maniese episode gaan hê."
Press release: Joint South African première of I Am Here
2021-06-04These memories are depicted in 2D animation – an unusual medium for Holocaust flashbacks – which adds a nuanced innovation to the texture of Ella's stories.
Persverklaring: ’n Gedaanteverwisseling vir die 2021 Toyota US Woordfees is in wording
2021-06-04Die 2021 Toyota US Woordfees sal nie in die beplande formaat van 17 tot 24 September in Stellenbosch kan plaasvind nie, maar daar word reeds hard gewerk aan ’n opwindende alternatief. Meer besonderhede oor hierdie landswye Covid-veilige viering van die kunste sal binnekort bekend gemaak word.
