LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2020: wenner aangekondig
2020-12-14’n Woord kan ’n tydsgees vasvang. Die wenwoord is bepaal deur redaksioneel te stem oor die woorde wat deur ons lesers ingeskryf is. Die hoofoorweging was of die wenwoord oor 50 jaar die tydsgees van hierdie jaar sou weerspieël. Hier is die aankondiging van die wenwoord!
Persvrystelling: Merlyn van der Rheede op US se konvokasie aangestel
2020-12-11Die Afrikaanse Taalraad verwelkom die aanstelling van Merlyn van der Rheede (projekbestuurder van die Taalraad) as addisionele lid van die uitvoerende komitee van die konvokasie van die Universiteit Stellenbosch.
Eerste slukkie: God Is daar ’n ander antwoord?
2020-12-10Die boek is ’n openhartige, deurleefde en provokerende teks van ’n bekende en gerekende teoloog. Dit verskaf ’n woordeskat en hoop vir diegene wat krities teenoor teologie staan. Die teks gee ’n binneblik op die NG Kerk en onlangse debatte en aktuele kwessies binne die kerk en samelewing, soos die gaydebat.
Pas verskyn: Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe van Suid-Afrika deur Engela Duvenage
2020-12-10Dit is voorwaar ’n trots Suid-Afrikaanse boek wat elke leser sal inspireer en motiveer om vrae te vra, te ontdek en te skep.
Persvrystelling: uitvoerende komitee van die US-Konvokasie aanlyn verkies
2020-12-09Danksy ’n verkiesing wat die eerste keer aanlyn plaasgevind het, is die grootste aantal stemme ooit deur lede van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch uitgebring.
Press release: Launch event of Liberty Books cancelled
2020-12-08Due to the surging number of COVID-19 cases in the Western Cape, the manager and owner of Liberty Books and the management of the Peregrine Farm Stall have decided to cancel the launch event that would have taken place on 10 December 2020.
Woord van die jaar 2020: laaste inskrywings
2020-12-07Hier is die laaste inskrywings vir LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2020. Die wenner sal vandeesweek aangekondig word.
Persbericht: Webinar van het Gents Centrum voor het Afrikaans en de studie van Zuid-Afrika
2020-12-04Dit webinar zal op woensdag 16 december plaatsvinden (13u Belgische tijd), met bijdragen door collega’s van de UGent en van partnerinstellingen uit Zuid-Afrika.
Persvrystelling: Meyer en De Villiers se Karoo Suites by Kaapse inryteater uitgestel tot vroeg-2021
2020-12-04Deon Meyer en Coenie de Villiers se gewilde Karoo Suite-tweeluik, wat op 10, 12 en 13 Desember 2020 by Atlantic Studios se inryteater aangebied sou word, word aangeskuif na 2021. Dié besluit is genoodsaak deur die skerp toename in COVID-19-infeksies waarmee die Wes-Kaap tans worstel.
Fresh off the press: Paradise in Gaza by Niq Mhlongo
2020-12-04"When Mpisi Mpisani travels to his home village for the burial of his mother and a visit to his first wife, he is anxious to hurry back to Johannesburg."
Uitnodiging: Klinkklaar – virtuele huiskonsert
2020-12-03Jy word uitgenooi na ’n virtuele huiskonsert waartydens 21 toonsettings van gedigte oor afsondering uitgevoer sal word. Die konserte word gratis op 4 en 11 Desember om 18:00 op die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se Facebook-blad uitgesaai.
Persvrystelling: Orwellington, The Buckfever Underground – poetry rock ’n roll
2020-12-03Orwellington, The Buckfever Underground – poetry rock ’n roll. Met gaskunstenaar Andries Bezuidenhout, Saterdag 5 Desember 2020, 19:00. Bôrdienghuis-teater, Wellington.
Persvrystelling: Hierdie skrywers het die US Woordfeeskortverhaalbundel 2021 gehaal
2020-12-02Vier-en-twintig verhale is gekies vir publikasie in die nuwe US Woordfeeskortverhaalbundel, wat by die Toyota US Woordfees 2021 vanaf 17 tot 24 September te koop sal wees.
