Press release: The 11th annual Baxter Zabalaza Theatre Festival
2021-03-11The 11th annual Baxter Zabalaza Theatre Festival, from 20 to 27 March 2021, will showcase 24 fresh, vibrant productions from all over the Western Cape and one from Gauteng.
Uitnodiging: Virtuele bekendstelling van Davy Samaai, kampioen van die Struggle deur Michael le Cordeur
2021-03-10Naledi, die Stigting vir Bemagting deur Afrikaans en Universiteit Stellenbosch nooi jou hartlik uit na hierdie bekendstelling op die 12de Maart 2021. Hier is nog besonderhede.
Persverklaring: US-taalbeleid word in 2021 hersien
2021-03-10Die Taalbeleid (2016) van die Universiteit Stellenbosch (US) word gedurende 2021 hersien as deel van die hersieningsiklus van elke vyf jaar soos wat in dié beleid voorgeskryf word.
Uit die argief, US-taaldebat: The Open Stellenbosch Seminar
2021-03-10The Open Stellenbosch Seminar is an ongoing seminar on Open Stellenbosch, transformation, language and the constitution, and contributions (in any language) are most welcome.
Persverklaring: Alle nuwe kursusse aan die US word binnekort dalk net in Engels aangebied
2021-03-09Volgens ’n voorstel van die Komitee vir Leer en Onderwys word die senaat om toestemming gevra vir afwyking van die fakulteite se taalimplementeringsplanne af te wyk om sodoende nuwe lesingsmateriaal slegs in Engels te kan aanbied.
Persvrystelling: Verbod van Afrikaans by Stellenbosch-koshuise
2021-03-09Die afdwing van die koloniale taal in die opvoedkunde en die gepaardgaande verbod op die inheemse tale, is natuurlik ’n ou en gediskrediteerde koloniale praktyk wat geweldige taalkundige en kulturele skade verrig het.
Press release: Cape Town City Ballet – back on stage in March 2021
2021-03-09Following a once-off performance in December to a standing ovation, Cape Town City Ballet – back on stage will be performed on 18, 19 and 20 March.
Persverklaring: Gratis filmkursus vir jong Oudtshoorniete
2021-03-08Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) bied binnekort ’n gratis inleidingskursus in film en digitale media op Oudtshoorn aan.
Persverklaring: Hier is die wenners van die 11de kykNET Fiëstas
2021-03-08Ten spyte van ’n uitdagende jaar, is daar besluit om steeds die kunste en kunstenaars te vereer.
Persverklaring: Aanlyn dramakompetisie vir jong akteurs
2021-03-05Is jy ’n leerder met ’n droom om eendag die verhoog jou loopbaan te maak? Skryf dan in vir die unieke aanlyn dramakompetisie, en speel jou hart uit teen ander leerders wat jou liefde vir die kunste deel.
Persverklaring: kykNET se hoogtepunte, Maart 2021
2021-03-05Die boekklub is terug, maar daar is ook baie, baie meer!
Persverklaring: Wesens eksklusief beskikbaar op Dstv BoxOffice vanaf 8 Maart
2021-03-04Hierdie raaiselagtige wetenskapfiksiefilm volg vier Suid-Afrikaanse Republikeinse Intelligensiediensagente wat ’n vreemde voorwerp ondersoek wat op 3 Desember 1967 op ’n boer se plaas in die Karoo geland het.
Pasverskyn: Lyfskap saamgestel deur Sophia Kapp en Leonie van Rensburg
2021-03-03’n Versamel erotiese verhale oor die liefde, wellus, genot, soete verleiding, passie, honger en vlamvat.
First sip: At Any Cost by Stephen Timm
2021-03-03LitNet publishes excerpts from recently published books by publishers who support LitNet. These aperitifs appear on LitNet as first sips. Read an excerpt from Stephen Timm’s At any cost.
