LitNet

LitNet

Persverklaring: SAFTA-toekennings 2021

LitNet TV 2021-05-25

MultiChoice stap weg met 47 SAFTA-toekennings by die 15de Suid-Afrikaanse Film- en Televisie-toekennings (SAFTAs) – ’n bevestiging van dié veelsydige inhoudvervaardiger as Afrika se mees geliefde storieverteller wat van die beste plaaslike inhoud skep.

Persverklaring: Wen R10 000 in Storiewerf se skryfkompetisie!

LitNet Skryfkompetisies 2021-05-25

Storiewerf, die webtuiste vir kinder- en jeugboeke en jong skryftalent, is vanjaar 21 jaar oud. As deel van die feesvierings word ’n Storiewerfskryfkompetisie aangebied. Hier is al die inligting. Die sluitingsdatum vir inskrywings is 15 Junie 2021.

Wenners van LitNet se vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief

LitNet Skryfkompetisies 2021-05-24

Hier is die wenners van LitNet se vonkfiksie-skryfkompetisie: Vuur in die argief. 

LitNet: Jou Palestina

LitNet Nuusbrief 2021-05-20

LitNet: Jou Palestina

Pasverskyn: Kunswoordeboek | Arts Dictionary geredigeer deur Alex Duffey en Susan Roets

LitNet Boeke en skrywers 2021-05-20

’n Verteenwoordigende groep vakspesialiste en deskundiges uit ’n verskeidenheid velde en subvelde is genader om termlyste by te dra.

First sip: Our long walk to economic freedom by Johan Fourie

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2021-05-20

"The Atlantic slave trade not only shaped the futures of the New World countries that these slaves would later come to call home but also irrevocably hurt the economic prospects of the continent they left behind."

Museums herverbeel | Museums reimagined

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2021-05-17

Die klem sal val op hoe die instellings se aanbiedings herbedink en hul kubervoetspore uitgebrei kan word. | The emphasis will be on how the institutions’ offerings can be reimagined.

Persverklaring: NATi Jong Sterre-projek bied groot geleenthede vir opkomende dramaturge

LitNet Suidoosterfees 2021-05-17

Die NATi Jong Sterre-projek bied ’n uitsonderlike geleentheid aan jong dramaturge om hul toneelstukke onder professionele mentorskap te verfyn.

LitNet: Huisloos

LitNet Nuusbrief 2021-05-14

LitNet: Huisloos

Fresh off the press: Our long walk to economic freedom

LitNet Jonathan Ball-portaal 2021-05-12

"How did Einstein help create Eskom? Why can an Indonesian volcano explain the Great Trek? What do King Zwelithini and Charlemagne have in common?"

Miniseminaar: Die 2020-Bybelvertaling

LitNet Seminare en essays 2021-05-12

In hierdie miniseminaar bespreek kundiges wat by die 2020-Bybelvertaling in Afrikaans betrokke was, aspekte waarmee hulle tydens die vertaalproses te doen gekry het. Die rol van taal en kultuur in die omgang met brontekste van die Ou en Nuwe Testament, asook die literêre en taalkundige aspekte van die vertaling, word onder die soeklig geplaas.

Tafelberg nooi jou na die aanlynbekendstelling van Nootvat. Kwashaal. Stapel.

LitNet Jonathan Ball-portaal 2021-05-11

Tafelberg nooi jou na die aanlynbekendstelling van Bernard Odendaal se Nootvat. Kwashaal. Stapel.

Foto’s: Oorhandiging van die 2021 UJ-pryse aan Ryan Pedro en Willem Anker

LitNet Boeke en skrywers 2021-05-11

Kyk na foto’s van die 2021 UJ-pryse wat op 7 Mei 2021 in Johannesburg aan Ryan Pedro en Willem Anker toegeken is.

UJ-pryse 2021: Video van die prysoorhandigingsgeleentheid

LitNet Boeke en skrywers 2021-05-11

Die UJ-pryse vir 2021 is op 7 Mei 2021 toegeken. Hier is ’n video van die toekenningsgeleentheid.

Perversklaring en uitnodiging: Met een voet in die Bybel-boekbekendstelling

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2021-05-10

Alle belangstellendes word uitgenooi na die bekendstelling van Met een voet in die Bybel op 15 Mei 2021. Die publikasie van hierdie boek is moontlik gemaak deur die ondersteuning van die SA Akademie.

Top