Nuut by Nadeli: Die vlug van ’n vreemdeling deur Magmoed Darwiesj
2021-07-07Vir die eerste keer kan die Afrikaanse leser die trefwydte en impak van die werk van hierdie belangrike digter in sy spreektaal ervaar.
New from Tafelberg: Into dark water by Jeremy Vearey
2021-07-07With this memoir he paints a wide-angle portrait of policing, crime and politics in the Western Cape.
Nuut by Naledi: Als is nie net swart en wit nie deur Malvory Adams
2021-07-07Als is nie net swart en wit nie skets ’n prentjie van swaarkry, stryd, sukses, selfvernietiging, en ’n dans met die dood en die lewe.
Nuut by Queillerie: Vin deur Lien Botha
2021-07-07Vin is die verhaal van kunstenaar-kurator Vin Verster se geleidelike greepverloor op haar skeppende en skikkende omgaan met kuns, haar verhouding met haar argeoloog-man, en haar vermoë om in SA sielerus te voel.
New from Kwela: Touch, compiled by Tiffany Kagure Mugo and Kim Windvogel
2021-07-07Touch explores sex as a vast, yet intertwined, experience with oneself and between people. It draws on the experiences of sex from people across genders, sexualities – even borders.
Nuut by Naledi: Tao van wakker word deur Abel Pienaar
2021-07-07Jare se gewoontes, die verlede se stories en herhalende emosionele patrone bring mee dat die meeste van ons vasgevang sit binne ons eie droomwêreld. Daar is gelukkig ’n weg (tao) uit die doolhof van hierdie skyn-lewe, en dit is: word wakker.
UCT Winter School from 24 to 31 July 2021
2021-07-06The University of Cape Town’s Centre for Extra-Mural Studies invites you to attend its Winter School from 24 to 31 July 2021. Winter School will be delivered online, using the Microsoft Teams platform.
Persbericht ‒ Jongerenproject: Virtuele studiereis na Nederland en België
2021-07-06Afrikaanse studente kan van 16 tot 20 Augustus 2021 ’n virtuele studiereis na Nederland en België onderneem, met die komplimente van die Zuid-Afrikahuis en die Vlaams Zuid-Afrikaanse Vereniging. Doen hier aansoek; beperkte plekke beskikbaar.
Persverklaring: Suidoosterfees se nuwe NATi Jong Sterre aangekondig
2021-07-05Die nuwe groep aspirant-dramaturge wat gekeur is vir deelname aan die Suidoosterfees se NATi Jong Sterre-projek, is pas aangekondig.
Die wenners van die Wesens-kompetisie bekend
2021-07-05LitNet se redaksie en die skeppende agentskap The Suits is baie dankbaar vir die moeite wat met die inskrywings gedoen is. Dit is vir die redaksie ’n groot plesier om die weninskrywings aan te kondig.
Persverklaring: Virtuele bekendstelling van Breyten Breytenbach se kunsuitstalling Skeursels en ’n volksboekie of ’n traktaat Hokhokaai fragmente
2021-07-02Breyten Breytenbach het Kobus Coetzee, ’n jong kunstenaar van Wellington, genooi om sy kunswerke saam met hom uit te stal. Die kunswerke sal van Saterdag 10 Julie in die Breytenbach Galery en aanlyn gesien en gekoop kan word.
First sip: Blues for the white man by Fred de Vries
2021-07-02"A fascinating, insightful journey through time and space, Blues for the white man is a celebration of multiculturalism and a plea for white people to do some ‘second line dancing’ for a change."
Persverklaring: Wenner van die Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse poësie vir 2021
2021-06-30Die wenner van die Ingrid Jonker-prys vir 2021 is pas aangekondig.
LitNet: Sondagoggend en nege Post-Its van Petra
2021-06-30LitNet: Sondagoggend en nege Post-Its van Petra
Mediaverklaring: TRIBUO-fonds bly wawyd wakker vir die kunste
2021-06-30Met Tribuo Wawyd Wakker/Tribuo Wide Awake gaan ses akteurs vanaf Vrydag 2 Julie tot Saterdag 3 Julie deurnag repeteer en improviseer tot hulle ’n verhoogstuk geskep het.
