Stemme, LitNet se monoloogprojek, word in samewerking met die Suidoosterfees, KKNK en NATi aangebied. Tien Afrikaanse dramaturge is genader om kort, kragtige monoloë te skryf. Die monoloë is deur LitNet se fees- en teatervennote opgevoer en verfilm, en word vanaf 13 Julie 2021 weekliks eksklusief op LitNet vrygestel.
Kyk, lees en geniet die Stemme-bydraes hier:
Stemme is ’n Nuwe Skryfwerk-projek van LitNet en word ondersteun deur die LW Hiemstra Trust.