
Die wrede relaas van Vuilgat en Stilte is ’n radikale en eksperimentele teks, die eerste en enigste van sy soort in Afrikaans. Dit is onmoontlik om die teks te kategoriseer as roman, gedig, drama of draaiboek. Dit is vreemd, eksperimenteel en totaal anders.

