Louis Luidier is die luiste dier in die hele Woudstad. Daarvoor wen hy elke jaar die luiweesmedalje. Hierdie jaar besluit sy buurvrou, Liena Luidier, egter om hom die stryd aan te sê. Sal Louis weer die luiweesmedalje verower?
0