First sip: The ANC’s last decade by Ralph Mathekga
2021-09-08"Since the first democratic elections in 1994, no party has held on to the third position in consecutive elections. Smaller political parties have always alternated in this position. Because it has claimed this spot, the only way up for the EFF must be to depose the DA and become the official opposition."
Graad 5: Afrikaans Huistaal-oefenvraestel en memo vir die derde kwartaal
2021-09-08Is jy in graad vyf en moet jy binnekort Afrikaans Huistaal-toets skryf? Eugene van der Westhuizen het vraestelle opgestel wat kan help met jou hersiening. As jy dit aflaai, sal jy sien waarom een van die vraestelle jou lus gaan maak vir ’n vrugtedrankie.
White trash by Terry Angelos: book launch
2021-09-08Tracy Going will be in conversation with Terry Angelos on Monday 20 September 2021 at 18:00.
Innibos 2021-persverklaring: Gaan Bos inniMall en lag vir ’n korona-kielie
2021-09-08i’langa Mall in samewerking met Standard Bank Innibos bring ’n kunstefees in die kleine na hul winkelsentrum van 23 tot 25 September.
Nuut by Naledi: Help! My dorp hou ’n kunstefees! deur Koos Kombuis
2021-09-07Help! My dorp hou ’n Kunstefees! is Koos Kombuis se jongste roman soos net hy dit kan skryf, maar ook meer: Dit is ’n donker komedie gebore uit die wanhoop en isolasie van die afgelope twee jaar se grendeltyd.
New from Melinda Ferguson Books: Bait by Janine Lazarus
2021-09-07In the early 1990s the Norwood rapist and serial killer was on the loose, sending a suburb of women into terror.
New from Human & Rousseau: Hearty home food with Sipho by Siphokazi Mdlankomo
2021-09-07Hearty home food offers easy, affordable recipes to suit all palates.
Nuut by LAPA: Skeef deur Renaldo Schwarp
2021-09-07Uitkom, boelies, verhoudings, ouerskap, verteenwoordiging, baanbrekers, bondgenote, sigbaarheid, geloof en seks – in hierdie boek is geen onderwerp taboe nie.
New from Penguin: Simply seasonal by Ilse van der Merwe
2021-09-07Simply seasonal is a vibrant, visual recipe guide inspired by nature’s endless bounties.
New from Umuzi: Junx by Tshidiso Moletsane
2021-09-07In Dobsonville, a few hours before the party of the year, a guy shares a joint with his friend Ari. Ari is always right. Ari is also imaginary. And winged.
Innibos 2021-persverklaring: Oscar en die pienk tannie
2021-09-06Oskar en die pienk tannie is op Saterdag, 25 September, te sien tydens die i’langa Mall se Gaan Bos inniMall in samewerking met Innibos Kunstefees. Dit begin om 11:00 en kaartjies kos R100.
Persverklaring: Lenteskool vir skrywers van romantiese fiksie
2021-09-06Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit (NWU), in samewerking met die liefdesverhaaluitgewer Penguin Random House Romanza, bied op twee Saterdae in Oktober (2 en 16 Oktober 2021) ’n aanlyn slypskool in die skryf van liefdesverhale aan.
Press release: Longlist for the Kendeka Prize for African Literature 2021
2021-09-03The longlist for the 2021 Kendeka Prize for African Literature has been announced on Wednesday, the 1st of September 2021.
Persvrystelling: Nico Botha se aanstelling as voorsitter van die Kommissie van Khoi-San-sake
2021-09-02Die aanstelling, ingevolge die Wet op Tradisionele en Khoi-San-leierskap, sal ondersoek instel na die formele erkenning van Khoi-San-gemeenskappe en tradisionele of verkose leiers. Hierdie stap is van historiese belang vir Khoi- en San-gemeenskappe, mense wat oor die algemeen Afrikaanssprekend is, en skep nuwe geleenthede vir ’n opbloei van taal en kultuur.
