Nuut by Naledi: Help! My dorp hou ’n kunstefees! deur Koos Kombuis

  • 0

Help! My dorp hou ’n Kunstefees! is Koos Kombuis se jongste roman soos net hy dit kan skryf, maar ook meer: Dit is ’n donker komedie gebore uit die wanhoop en isolasie van die afgelope twee jaar se grendeltyd.

Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top