Press release: AVBOB poetry gala winners | Persverklaring: AVBOB-poësiegalawenners 2021

  • 0

The AVBOB Poetry Project announced the winners of the fourth AVBOB Poetry Competition on Tuesday evening, 17 August, celebrating in fine style. The winners in all 11 language categories were each awarded a cash prize of R10 000 and a R2 500 book voucher. The three finalists in each language category will also see their poems in the annual anthology, I wish I’d said… Vol 4, which was launched at the moving and uplifting event, livestreamed via social media.

Read the full press release here.

Die AVBOB-poësieprojek het die wenners van die vierde AVBOB-poësiekompetisie op Dinsdagaand 17 Augustus tydens ’n stylvolle geleentheid aangekondig en gevier. Die wenners in al 11 taalkategorieë het elk ’n kontantprys van R10 000 en ’n R2 500-boekgeskenkbewys ontvang. Die gedigte van die drie finaliste in elke taalkategorie is ook opgeneem in die jaarlikse bloemlesing, I wish I’d said … Vol 4, wat bekendgestel is by hierdie roerende en opbouende geleentheid wat regstreeks op sosiale media gestroom is.

Lees die volledige persverklaring en wenaankondigings hier.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top